Jy het nie regtig iemand nodig nie...,
Soms kort jy net jouself ,
Jy aleen ,
gedagtes , probleme , twyfel ,
Jy wil so erg net opgee....
Maar tog se almal als gebeur vir n rede....?
Of dat die here nie iets op jou pad sal sit wat jy nie kan hanteer nie...?
Maar ons mag soms twyfel , mag ons nie?
Soveel mense gee jou daardie fals hoop?
Of net waneer jy dink iets gan perfek ytdraai. ..
dan verander als....
Weer terug na die ou herhinneringe , gebreukte harte , emosionele toestande
Almal van ons soek net geluk , liefde , ware vriendskap. ..
Ons moet maar vasbuit...
Dalk n bietjie langer as ander mense?
Als le daar buite dink ek....
Ek dink daars dalk net n paar hangbriggies waaroor ons moet loop ,
tonnels waardeur ons moet kruip ,
en n paar oseane waardeur ons moet swem...
Ek hou so stuif duim vas...
En n paar hammers. ..
Want dis seker maar deel van die lewe....♡