Die regte een.
As jy die brief lees dan is dit seker waar,
Cupid het dit afgelewer.
Ek woon in n stad, vol lawaai en ander mal goed, maar eks lief vir die stad..
Ek weet nie hoe jy lyk of wanneer ek jou sal ontmoet nie... *, maar ek hoop jys anders maar so anders dat jy jouself is..♡°
Ek weet nie hoe jy is, waar jy is en wanneer jy kom nie maar as jy kom bring vir my jou hart saam, want hier waar ek is sal ek my hart in jou hande sit (die gedeelte wat nog oor is)
