Ek staar in die verte
en dink terug aan n tyd met jou
My hart is stil
want ek is sonder jou
Jou oë is so blou
Arms wat my hart omvou
my hart staan stil
want ek verlang na jou
Jou oë skitter so helder soos die sterre
ek is mal oor jou
My hart is stil
want ek verlang na jou
YOU ARE READING
Poety van my hart af
PoetryEk het my insperation gekry van my hart af want daars n meisie wie ek lief het en eks mal oor haar. Sê my asb. Wat julle dink