My Familie

990 2 0
                                    

My Familie

Dit is soms waar dat families in menigte oorloë met mekaar is. My familie het ook die slegte gewoonte van "wie die sterkste is, sal altyd heers en oorleef". Ja altyd is daar kompetisie en rusie ondermekaar. En jou ouers stook ook nog meer aan in die kwessie. Soms met verdraagsaamheid moes jy hoor: "Hoekom is jy nie fluks soos jou suster nie?"

Wel, ma of pa, om eerlik te wees: "Ek is nie fluks nie! En ja ek is nie dieselfde wesen as my suster nie!"

Tog deur al hierdie drama, is ons familie altyd saam in 'n lekker luim. Geniet ons mekaar se geselskap. Waardeer elke oomblik van liefde en respek wat ons onder mekaar vind. En onthou al die goeie tye saam. Die vrede het nie altyd so vinnig en oornag gekom nie en het soms lank geneem voordat ons weer in die klopdisselboom stadium is.

Ja, al was ek kwaad, hartseer en baie omgekrap met my familie. Sal bloed altyd dikker as water wees, ongeag wat ooit sal gebeur.

Dis my familie en ek sal altyd lief wees vir hulle.

Gebed :

O Heer, U Almagtige Vader, die skepper van die hemel en aarde. Ek versoek U, ontferm U asseblief oor my familie. Mag U hulle las en pyn beter maak. Gee hulle vrede in hulle hart en mag hulle U wonderlike liefde ervaar. In U grote naam, bid ek dit O Heer!

My Familie deur Leonie Ferreira (Dateer 15-04-2010)

NB:

This document is written in my home language called Afrikaans. Afrikaans is one of the majority spoken languages in South Africa. The other majority spoken languages are obviously English and then also Zulu and Xhosa. There are other minority spoken home languages, which are too many to mentions.

I hope to create awareness of Wattpad reader in South Africa with this document and also to start creative writing in our home languages. I further would like to get our children to read more, even if it is with the help of the dreaded technology, like their cell phones or computers.

You've reached the end of published parts.

⏰ Last updated: Apr 15, 2010 ⏰

Add this story to your Library to get notified about new parts!

My FamilieWhere stories live. Discover now