Die See

56 3 0
                                    

Ek stap stadig op die strand
Sand ondervoet
En see an elke kant
Ek hoor die see se stem
Saggies vluister
Hy vertel 'n storie vir my
En ek luister
Sy vingers kielie my tone
En ek lag
Sy sagte golfies hier by my voete
Steek weg sy egte mag
Die wind dra sy stem nader
Soos hy die storie vertel
En ek sien die swart blou see se glimlag
In die ligte raak van die maan
Hy sing n sagte lied vir my
   En ek sing saam
Ek proe die sout in my mond
Terwyl ek daar staan
Ek ruik die see en wonder
Waar kom hy vandaan?

-- Author's Note --

Sorry people, this one's in afrikaans. Use chrome's 'translate this page' tool to see it in english. There aren't many afrikaans poems, but how can I exclude them if this is to be a complete collection of all my poetry? For the South Africans, what you think eh? *Wiggles eyebrows*

Disillusioned: Poetry CollectionWaar verhalen tot leven komen. Ontdek het nu