Hoofstuk 5:

52 0 0
                                    

Mense buite die kar skree, maar ek kan hulle skaars hoor. My hartklop is oordowend in my ore. Ek is opgekrul in 'n klein balletjie, my voorkop teen my kneë. Keith vloek en hy klouter na die agtersitplek toe.

"Come on," fluister-skree hy vir my. Hy ruk my sitplekgordel weg, gryp my arm en en trek my na die deur toe. Hy ruk omtrent die handvatsel af en die deur swaai oop. Hy sleep my by die kar uit en skree vir my om by te kom, maar my lyf en brein werk ongelooflik stadig. Daar is chaos om ons and mense stroom soos 'n river verby ons. Keith laat my arm nooit gaan nie. Sy kop swaai hierdie kant to en daardie kant toe soos wat hy rondkyk. 

Sy oë haak vas op iemand wat oorkant die straat staan. Hy hart gaan staan amper to die man sy hande oplig. Daar was 'n pistool in sy hande. Die donker gaatjie waar die koeël uitkom wys direk na my. Ek sien hoe die man sy vinger na die sneller toe begin buig. En ek voel hoe Keith my arm los om iets uit sy baadjie te haal. 

Die donker oppervlakte van die geweer is langs my en die knal laat my ore lui. Ek ruik die kruit van die geweer en sien hoe die bloed by die man oorkant die straat se skouer spat soos die koeël hom tref. Sy skreeu maak nie saak vir ander mense wat om ons hardloop nie-hulle moet net wegkom hier. Die man sak af na die sypaadjie.

"We need to go," sê Keith vir my. I knik my kop, nogsteeds nie heeltemal seker van wat aangaan nie. Hy vat weer my arm en lei my na die winkelsentrum wat naby is. Binne in die sentrum los hy my arm en beduie vir my om te sit op een van die bankies. Ek sit en hy loop weg. Nou nie heeltemal weg nie, maar so 'n entjie weg.

Hy haal sy selfoon uit ('n blerrie nice foon, ek moet erken) en loop net reguit voorentoe. Sy oë is vasgegom op sy foon sy skerm en voordat ek 'n waarskuwing kan uitroep, loop hy reg in 'n onbekende man vas, wat ook op sy foon is. Hulle altwee spartel om nog hulle fone te gryp voordat dit vloer toe val.Hulle altwee knip hulle oë vir mekaar totdat die man vir Keith skree: "Dalk as jy vir 'n oomblik van jou foon af klim dan sal jy kan kyk waar jy loop!"

Keith staar verward na hom-dis nou nie asof hy Afrikaans verstaan nie. Die man rol sy oë vir die tienerseun en loop mompelend verby hom, sy gesig so rooi soos 'n tamatie. Keith kom staan weer by my en hou sy hand uit om my op te trek. "Was that on purpose?"

"Of course not. Now," hy begin loop na die parkeerarea. "Don't we have somewhere to be?"

I lig maar net 'n wenkbrou en volg hom. Hy loop met die vertroue wat net 'n tienerseun kan hê en ons kom by die parkeerarea uit. Uit sy broeksak haal hy 'n Mercedes se sleutel uit en my mond val oop. Keith begin knoppies druk en uit 'n ver hoek hoor ons 'n kar se piep geluid.

"You just pick-pocketed that man," sê ek vir hom. Hy waai 'n hand om my stil te maak.

"We'll talk in the car."

Ek loop agter hom aan, my mond hang nogsteeds oop. 'n Dief, dis wat hy is...'n Tiener dief. Maar ek het nie 'n ander keuse as om agter hom aan te loop nie. Dalk is daar nog van die ander man oorkant die sypaadjie se buddies wat hier rond dwaal, opsoek, om een of ander rede, na ons. 

Keith:

My hands were shaking as we opened the doors and climbed into the car. But Salomay didn't have to know that. I saw the awe, and fear, shining in her eyes as I pressed the buttons on the car keys to find the Mercedes. No doubt, I've impressed her. She was probably the only person I've ever impressed. Dayne saw my tricks as nothing more than entertaining and useless. 

I've gotten us a car, a fast one. But, then again, where was I going? It was useless to drive if you didn't have a destination. 

I rested my hands on the steerwheel at ten and two. The keys were in my left hand. "I can take you home," I said. I have no idea why I took you and why you're in the car with me, but you're here. "But I can't guarentee you that those men won't follow us. We could lead them right back to your house. It's your choice in the end, though. What do you want to do?"

She wrung her hands. "We can't go to the police?"

I shook my head slowly. "They'll shoot us before we get there. Most likely, the whole crew are posted around the police stations near here."

"What can we do?" 

My eyes flickered over her face. Her mouth was set in a tight line and she was a little pale. Salomay, for the most part, was taking everything extremely well. She must be in shock. "We can try to outrun them. And..." I trailed off. A plan formed in my head. Towering trees and a mouldy smell came to mind. "Maybe we can maybe we can get rid of them."

She angled her head. "This sounds crazy and far-fetched. But you're the only hope I've got." Salomay held out her hand. "Let's try it."

I shook her outstretched hand. It was soft yet there were calluses in the places where a sword or staff would lie in your palm.

Skrywer se nota:
Hallo julle!

Wow, ek het hierdie nog nooit gedoen nie...dit voel asof net randomly met myself praat...anyway.

Ek wil maar net regtig graag weet wat julle dink van die storie? Ek skryf nie regtig veel in Afrikaans nie, behalwe nou opstelle vir skool, maar dit voel nie vir my asof dit tel nie. Ek hoop julle geniet dit sover! Ek sal nog graag 'n hele lang storie vir Salomay en Keith wil skryf...ons sal nog sien. (En weereens, jammer as daar enige foute is)

Ek geniet Wattpad soooooo baie! Ek wonder die afgelope paar weke of ek dalk 'n blog moet begin? Dit lyk soos so veel pret. Ek weet nie of ek moet nie, want dalk lees iemand dit nooit nie. Dink julle ek moet 'n blog begin? Sal julle dit lees? Comment en laat my weet!


Anyway, geniet julle week verder! Sal weer vinnig probeer update!

Toodles

Novalie

Wat nou?Where stories live. Discover now