'n Mal laggie fall by my mond uit and die man lig 'n wenkbrou vir my.
"Son?" vra ek. "Why would I know your son?"
"One of my men saw him running away with you. I know you're with him. Why did he keep you alive?"
Die lag wat in 'n knop in my keel gesit het, verdwyn stadig. "How would I know?" Ek wriemel my fingers vir die man. "If he's your son, shouldn't you know?"
Die man grinnik en sit sy hande op die stoel se arms, sy gesig naby myne. Sy spearmint asem waai oor my gesig. "I will pull out your nails, one by one, until you tell me what I want to know. If you don't answer me even then for some reason that hell only knows, I will start cutting off your fingers. Inch by inch. Now, where is my son going? What does he intend to do?"
My asemhaling het versnel toe hy gesê het dat hy my naels sal uittrek, so my woorde was bewerig toe ek sê," I swear, I have no idea. I thought he was just driving away with no plan. Honestly. "
Hy glimlag vir my, en ek kan duidelik sien waar Keith se looks vandaan kom. "So be it." Hy draai om en adresseer die man agter hom. "Give me the pliers."
Ek hyg na asem soos wat hy die tang in sy hande kry. Ek bol my hande in vuiste om my vingers weg van hom af te hou. "I swear! Please, I don't know!"
Hy skud net sy kop en forseer my hand oop. Hy druk my duim plat teen die stoel se arm. My hand bewe soos wat ek dit probeer wegetrek.
"Please! Please! I swear!"
Hy gryp my duim naal met die tang en die blou nail polish word weggeskuur. Ek begin skree soos wat hy trek, my duim aan die brand. Vuur trek deur my hand by my arm op soos wat die naal begin afskeur.
Toe kom die ontploffings.
Ek sal die klank van cement wat in mekaar val nooit in my lewe weer vergeet nie. Die man hou op om te trek, die naal half af en bloed drip by my finger af.
Hy vloek saggies. "What the hell was that?" vra hy die man after hom.
Toe kom al die geskree van die soldate wat die gebou beskerm. Die geweerskote was duidelik, maar daar het geen vrees op die man se gesig verskyn nie.
Net pure woede.
"Secure the door," sê hy en tel sy geweer op. Hy mik dit op die deur terwyl hy my bindings losmaak. "Get up."
Ys spoel deur my toe hy die geweer teen my sy druk. Ek staan doodstil.
Ek wou amper weer lag to die rev van 'n motorfiets weergalm deur die gange van die gebou.
Het die inbrekers besluit dat hulle nie hulle pragtige motorfietse buite kan los nie?
Die deur bars oop en vlieg van die muur af, teen die ander man wat sy geweer op die deur gerig het. Sy kop slaan teen die vloer vas soos wat hy val en hy bly doodstill lê.
Keith, Rhett and 'n ander girl stop met motorfietse by die ingang van die kamer. Ek laat my kop op my bors soos wat die man die geweer harder teen my sy druk.
"Hello dad," sê Keith, sy stem ewe kalm al haak sy oë vas op die geweer wat gerig is op my sy. "Nice to see you again."
"Don't play games, boy," waarsku die man. "This can only end in bloodshed. Both ways."
My kop hang nog heeltyd op my bors en ek ruk dit teen die spoed van witlig terug teen die man se gesig.
Ek hoor 'n kraak soos wat my kop kontak maak met sy neus. Hy skree en sy greep gaan los. Ek ruk weg en hardloop na Keith toe.
YOU ARE READING
Wat nou?
AdventureNote to English speakers: Though this book may contain English parts, it's mainly in Afrikaans. So you won't really understand what's going on. Dis 'n normale dag vir Salomay. Doodvervelige wiskunde klas, 'n nat gejaag om by Afrikaans uit te kom, en...