Fok, hoekom moes hy dit sê
"Hy't klaar gevoel wat hy wou voel"Dankie, want dis mos wat jy vir iemand naby aan jou sê as hulle klaar deur 'n kak tyd gaan.
Fok
Is ek maklik?
Is ek een van daai meisies?
Dankie, dis glad nie asof ek nie klaar genoeg insecurities gehad het nie.
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RandomDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.