Moeg

15 1 0
                                    

Almal dink ek's oraait
Dalk is dit my skuld
Ek lyk oraait
Ek huil nie voor hulle nie
Ek praat nie oor hoe ek voel nie
Ek wys geen swakheid
Soos gewoonlik
Ek weet nie hoe lank ek dit gaan kan oorleef nie
Daar's steek pyne in my maag
Ek kan nie goed slaap nie
En fok, almal vra altyd vir my waar's jy
Asof ek sou weet
Asof ek 'n fok gee
(ek haat dat ek doen)
Ek's so moeg.
Ek weet nie hoe ek volgende jaar gaan oorleef op my eie nie
Ek weet nie hoe ek die lewe gaan hanteer op my eie nie
Dit voel of almal iets van my soek
En ek het niks om mee te gee nie.
Ek breek
En dis onmoontlik om vir mense te sê dat ek voel asof ek versmoor
Dat ek soos 'n mislukking
Dat ek waardeloos voel
Ek's uitgeput.
En stukkend
En ek gaan vir niemand sê nie
Ek kan nie vir iemand sê nie
En al probeer ek
Niemand gee om nie.
Ek raak benoud
Ek verdrink.

Niemand gee om tot jy ontplof of dood is nie.

Through My Looking Glass 🔬 Where stories live. Discover now