Ek Gee Op

9 0 0
                                    

Ek gee op.

Ek kan nie nog vat nie, ek kan nie nog hanteer nie.
Dit voel of al die oseaan se water in my longe in spoel en my versmoor.
Dit voel of ek skreeu en niemand kan my hoor nie
Asof ek agter 'n glas deur toegesluit is. Ek weet nie mee hoe om te oorleef nie Hoe om te maak asof dit my nie pla nie
Asof my kop nie vir my skreeu nie
'Jy maak nie saak nie'
'Jy hoort nie hier nie'
'Niemand gee om nie'
'Jy gaan nie die jaar oorleef nie'
'Almal is beter sonder jou'

Ek is ongelukkig, ek is seer, ek is moeg.
Ek's stukkend.

Ek gee op, want ek weet nie mee wat om te doen nie.

Through My Looking Glass 🔬 Where stories live. Discover now