En die domste deel is dat ek moet voel of ek met julle kan praat na als
Maar ek kan nie
Want daar is hierdie dom irrationele vrese wat nou in my kop woon
"Is ek te needy?"
"Te clingy?"
"Net te veel?"
En dis die ding van nie die waarheid weet nie
Dis wanneer jy dit uitvind wat jy al hierdie onnosole vrese kry
En wat suck is dat ek nie eers kan sê hoe ek voel nie
Ek kan nie eers die woorde bymekaar skraap nie
Want dit voel so donders dom
Ek probeer vergeet van die gevoel elke dag maar hy bly hier
Is dit irrationeel om te voel of jy die een is wat nie hoort nie?Die een legkaart stuk wat nie in die legkaart hoort nie.
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RandomDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.