Afrikaans: Stories & Gedigte
10 stories
27 Leeu Geluide by luzanneehlers
luzanneehlers
  • WpView
    Reads 72
  • WpVote
    Votes 30
  • WpPart
    Parts 30
27 gedigte vir die 27 boeke van die Nuwe Testament. Ons reis van Matteus tot Romeine tot Titus tot Openbaring. Elke gedig het sy eie storie en sal die leser vas gryp in 'n nuwe manier van dink.
Die Taal Van My Geboorteland by JanaHudson
JanaHudson
  • WpView
    Reads 207
  • WpVote
    Votes 3
  • WpPart
    Parts 33
'n Gedigte Bondel. Hierdie is my eerste probeerslag om oor Wattpad Afrikaans Gedigte te skryf! Hierdie is gemengde gedigte, en word geopdateer nes my ander boeke. Dit het Christelike gedigte ook!
Voels Verlief by thatpanguy
thatpanguy
  • WpView
    Reads 5,025
  • WpVote
    Votes 88
  • WpPart
    Parts 55
Jamie glo vas dat hy uiteindelik sy swaar verlede in sy tuiste land agtergelaat het, maar met die skuif na die land van vele geleenthede, besef hy net hoe moeilik dit werklik is... Ethan was nog altyd onseker, maar toe hy vir Jamie ontmoet verander als ____________________________ Lees op jou eie diskresie. Geskryf deur 'n onskuldige 12 jarige diep in Narnia met 'n ryk verbeelding van die wereld daar buite. Let wel, dit is my eerste boek en gaan geensins deur hierdie... 20 something jong man geredigeer word nie. Lekker lees J
Jy is my Drug. by Soft_Kiss_Forever
Soft_Kiss_Forever
  • WpView
    Reads 407
  • WpVote
    Votes 11
  • WpPart
    Parts 2
Ek wil nie die storie weg gee nie.
My eie Ever After by Marune1017
Marune1017
  • WpView
    Reads 2,381
  • WpVote
    Votes 54
  • WpPart
    Parts 22
Lank lank gelede. Dis die woorde wat Ariel nie kan verdra nie. Driejariges word blootgestel aan onrealistiese monsters en daar word deur die hele verhaal deur gesoen. Dan is daar die prinsessies se figure, wie se middel vier sentimeter in omtrek is. Dan hulle boobs, nee regtig waar, dis seker hoekom die prinse se oë altyd na onder dwaal. Vir Ariel is die lewe alles behalwe 'n sprokiesverhaal. Moet nie eens daaraan dink om haar met 'n prinses te vergelyk nie! Dinge loop aanhoudend skeef en dan is haar Ever After weer op sy rug. Die dag toe sy Ermelo toe gestuur word, onder omstandigehede, verander dinge drasties. Dinge begin stadig maar seker haar oogpunt verander, en dis nie net ding nie, maar iemand.
Bloed by driaanstrydom
driaanstrydom
  • WpView
    Reads 196
  • WpVote
    Votes 5
  • WpPart
    Parts 1
Ek's'n kapitale las Ek's'n lopende uitgawe Ek's niks - vir jou onthalwe.
My Afrikaanse Quotes by EllaVanAswegen
EllaVanAswegen
  • WpView
    Reads 2,188
  • WpVote
    Votes 81
  • WpPart
    Parts 5
Afrikaans is the key to your heart...♡ In this "book" will be quotes and poems. All of them will be in Afrikaans because it's such a beautiful and romantic language. I will give you a translation if you don't understand. These quotes and poems will mostly be about love, again it's a very romantic language, inspiration, life, happiness sometimes depression and anxiety, and so on... Enjoy!!❤💛
Meisie met die GTI  by CharneTheWriter
CharneTheWriter
  • WpView
    Reads 2,633
  • WpVote
    Votes 115
  • WpPart
    Parts 15
Chardonnay is n 18 jaarige meisie van Parys in die Vrystaat (Suid-Afrika). Sy was van kleins af nie n normale meisie nie. Barbie poppe en makeup tassies het dit nie vir haar gedoen nie. Haar kamer mure was gevul met rakke en rakke vol model karre. Toe sy 18 word het haar ouers haar veras met n Volkswagen Golf GTI. Die kar was haar alles, haar trots. Sy was populer op skool maar toe sy die GTI het was sy die middelpunt van die hoof seun se aandag. Was dit die kar of iets anders? Hoe gaan Chardonnay die nuwe aandag hanteer. Verander haar lewe vir beter ?
Jare se verwondering by Marune1017
Marune1017
  • WpView
    Reads 2,076
  • WpVote
    Votes 85
  • WpPart
    Parts 15
Sewentien jaar. Dit hoe lank ek al met die gevoel binne-in my worstel. Die opwinding om na so 'n lang tyd weer hom te sien maak my opgewonde. Tot ek hom weer sien. Daardie gevoel het nog nooit weg gegaan nie, inteendeel word hy by elke oomblik grote en sterker. Wat nou? Is daar dalk 'n manier dat hy dalk dieselfde voel oor my ook?