My works
1 story
Die Seerower Koningin на VinylBeta
VinylBeta
  • WpView
    Прочтений 148
  • WpVote
    Голосов 7
  • WpPart
    Частей 9
Kaptein Victoria, draer van die titel "Seerower koningin". Maar hoe het sy hierdie naam gekry? Wat is die verhaal agter hierdie geheimsinnige seerower vrou? Nadat die gevaarlike Sea Wolf die vreemde man en sy skip in gevangene geneem het, vind Victoria die man baie aantreklik. Sal die kwaai seerower koningin haarself toelaat om weer verlief te raak? Of sal die man haar verraai en haar oorgee aan die vyande?