Enthra11ing
Karla het n problem, sy is verlief to Johan en kort help om uit te vind ofas hy dieselfde voel oor haar. Haar boetie se beste vriend bied aan om te help terwyl haar boetie Ruan smoor verlief is op die meisie wie niks met hom te doen wil he nie.