Die Marine word onderwyser
John Mcqueen is nie jou alledaagse man nie, hy is 'n Marine. Hy kry 'n groot skok toe hy van 'n sending afkom en sy sestienjarige seun Marco alleen by die huis aantref met 'n skeibrief op die tafel. Wat nou gemaak?" Talia is 'n goeie onderwyseres, maar haar man word gesoek vir fraud. Hy het tot met haar spaargeld verd...