krokkie's Reading List
2 stories
Angel Academy by Obsidian9302
Obsidian9302
  • WpView
    Reads 8,068,378
  • WpVote
    Votes 363,610
  • WpPart
    Parts 65
For years angel academy has taught students of all races and ability's, angels, werewolves, vampires, dragon riders, you name it. The school was created for a purpose, to help students reach their full potential and rise against the demons that vow to destroy the world as we know it. But one girl changes everything. Nobody has seen her powerful kind for thousands of years. Her power could bring about the victory or downfall of every supernatural aspect. To everyone around her she is just an ordinary werewolf with and unordinary appearance but in reality she is much more. She is a Mythica. She always knew she was different. She was told to keep her powers hidden, that people would fear her for who she is. But now. Everything is going to change. ----------------------------- There WILL be dragons !! ----------------------------- ***There may be some colorful language and violence. All rights reserved, this is my own work so please DO NOT copy anything without asking permission. Original images may be subject to copyright*** HIGHEST RANK : #1 in fantasy #1 in dragons
Adendorpers boek1 Vrou so na my hart by mamba44
mamba44
  • WpView
    Reads 984
  • WpVote
    Votes 26
  • WpPart
    Parts 12
Itha of te wel Birgitha Ziegler is 'n hardekop en eiewys negentienjarige Duits-Franse meisie. Haar Pa Klaus Ziegler is 'n vooruistrewende skaapboer in die Karoo, maar na sy ongeluk wat hom verlam gelaat het, moet Itha die plaas se leisels op haar neem. Haar fyn Franse Ma Madeleine is heeltemal te fyntjies vir buite plaaswerk alhoewel sy 'n fantastiese tuisteskepper en moeder is.. Haar vyf-en-twintig jarige ouer broer Dietrich is in Duitsland waar hy studeer en besig is met sy finale jaar as dokter en haar laatlam boetie Franco is maar net vyf jaar oud. Alexander Zimmerman sewe-en-twintigjarige vooruitstrewende boer en buurman van Klaus Ziegler. Een van vier broers wie se ouers oorlede is en nou moet Alexander die ander twee Finn en Wilhelm grootmaak want hulle is nog in die huis. Bjorn is tweejaar jonger as Alexander maar is 'n paar maande lank getroud met Itha se vriendin Ayla. Alexander is n perfeksionis en baie streng met sy broers en werkers, maar die drie broers kom baie goed oor die weg tot twee van hulle 'n oog op die bure se dogter het.