InkFromMyPen
- LẦN ĐỌC 1,053
- Lượt bình chọn 37
- Chương 3
'n Versameling van my gedigte. Die meeste hiervan is in Afrikaans.
Die gedigte gaan oor my laaste jaar van skool (matriek), oor mense om my, oor liefde, oor maskers dra, oor lewe op die plaas, oor myself... Enigeiets wat my hart raak.