Afrikaans + Nederlands
2 قصص
Gedigte in Afrikaans بقلم InkFromMyPen
InkFromMyPen
  • WpView
    مقروء 1,053
  • WpVote
    صوت 37
  • WpPart
    فصول 3
'n Versameling van my gedigte. Die meeste hiervan is in Afrikaans. Die gedigte gaan oor my laaste jaar van skool (matriek), oor mense om my, oor liefde, oor maskers dra, oor lewe op die plaas, oor myself... Enigeiets wat my hart raak.
+7 أكثر
Tranetrekker بقلم anniemotions
anniemotions
  • WpView
    مقروء 1,536
  • WpVote
    صوت 91
  • WpPart
    فصول 7
Thalia se lewe was nog altyd, soos sy dit stel, 'n tipe 'low budget feelgood comedy.' Dag in en dag uit, in die voorportaal van haar ouers se hotel met die interessanthede van mense om haar te vermaak. Skrywer, dinker, 'n bietjie skaam en baie nuuskierig, was kosmaak haar enigste groot liefde. Dit was nou, totdat sy vir Pierre Mouton ontmoet het... Pierre met sy donker, donkerbruin oë en sy skitterwit glimlag. Pierre met sy warrelwindpersoonlikheid wat haar onderstebo waai. Pierre wat dit regkry om haar lewe skielik in 'n Tranetrekker te omskep.