Die Hooflys
26 stories
Die Bakstene van my Lewenspad by Swirl3r
Swirl3r
  • WpView
    Reads 788
  • WpVote
    Votes 40
  • WpPart
    Parts 15
Gedigte is my uitlaatklep. Ek verwerk die emosies en strawwe slae van my lewe deur woorde. Saam met die ink van my pen loop die struwelinge in my siel uit. Ek hoop ek skryf nooit genoeg gedigte vir 'n bundel nie - want elke gedig is 'n bewysstuk van smart en swaarkry. Kyk maar na my gedigte: miskien vind jy aanklank by een of verligting dat jy nie die enigste een is nie. Jy kan gerus my uitvra oor 'n gedig indien dit jou aandag trek. Party van my gedigte is goed, party minder so - maar elkeen is persoonlik; elkeen het sy eie oorsprong. Daarom vra ek vir respek. Die verskil tussen konstruktiewe kritiek en afbrekende beledigings is jou woordkeuse en stemtoon (as jy dink stemtoon kan nie in geskrewe taal opgemerk word nie, moet jy gedigte lees: jy sal klank hoor in die stille woorde). Op daardie noot: geniet. (In case you didn't understand a word I wrote at all: this book's language is Afrikaans, a beautiful mixture of words weaved together in South Africa from all sorts of language origins.)
Net 'n by KayHorse
KayHorse
  • WpView
    Reads 18
  • WpVote
    Votes 5
  • WpPart
    Parts 1
An AFRIKAANS poem of thanks to a teacher...
Gedigte by OneFailure
OneFailure
  • WpView
    Reads 452
  • WpVote
    Votes 23
  • WpPart
    Parts 9
'n Versameling gedigte oor alledaagse gebeurtenisse in mense se lewens uit 'n ander hoek gesien.
Kortverhale by OneFailure
OneFailure
  • WpView
    Reads 219
  • WpVote
    Votes 12
  • WpPart
    Parts 5
'n Versameling kortverhale in die trant van ' Lag met 'n traan', maar tog soms koddig snaaks!
Nagmerrie |✅| by xXmareliXx
xXmareliXx
  • WpView
    Reads 112
  • WpVote
    Votes 7
  • WpPart
    Parts 1
Wanneer die gevolge van jou dade jou inhaal
Brandende Bos by YvonneFaurie
YvonneFaurie
  • WpView
    Reads 1,920
  • WpVote
    Votes 131
  • WpPart
    Parts 13
Al my afrikaanse gedigte wat deur die jare geskryf is. Ek hoop hierdie woorde kan wees soos 'n Brandende bos 'n bos wat nooi uitbrand "n vuur wat ander inspireer 'n vlam wat ander vure aansteek Geniet!
Stukkend by plaasprinses
plaasprinses
  • WpView
    Reads 93
  • WpVote
    Votes 8
  • WpPart
    Parts 3
Lina Coetzee is 'n tipiese stadsmeisie. Sy het haar toekoms reeds beplan; studeer, word 'n geöktoeerde rekenmeester, trou met 'n suksesvolle besigheidsman, leef 'happily ever after'. Ná 'n tragedie waarin Lina haar gesin verloor, is haar enigste opsie om by haar ouma op die platteland te gaan bly. Kan sy weer geluk vind, nadat haar lewe omgedraai is en al haar planne verwoes is?
Boeretroos & Koeksisters (Afrikaans) by RaldaShallDream
RaldaShallDream
  • WpView
    Reads 1,046
  • WpVote
    Votes 55
  • WpPart
    Parts 8
Aangename kennis, my naam is Katarina Wilemien van der Merwe. Noemnaam: Miems. Ek het blonde hare en blou oë. Ek woon in 'n baie klein dorpie genaamd Botaville waar almal hulle neuse in mekaar se sake druk. As jong kind het ek altyd aandagtig geluister na my grootouers se staaltjies en het ek altyd gedroom dat ek groot geword het in hulle era. Die lewe het soveel beter geklink tydens daardie jare, maar ongelukkig is ek gebore tydens 'n era waar tegnologie, pryse en taal gebruik drastiese veranderinge ondergaan het. Ek wou nog altyd saam my kêrel opgesit het en ek wou verskriklik graag grootgeword het op 'n plaas soos in die ou dae, min het ek geweet dat hierdie era ook opwindend kon wees. Tydens die jaar 2008, het my lewe 'n bollemakiesie gemaak en alles het verander. Dit was alles sy skuld. Hy het my onskuld van my af weggeneem en hy het my gewys wat liefde eintlik is maar tog sal ek altyd dankbaar wees dat hy deel vorm van my lewensverhaal. Maar soos alles anders, het daardie deel van my lewe ook tot 'n einde gekom... Wat is beter? Hy in my lewe of hy uit my lewe? Wat is beter? Boeretroos of koeksisters? -- Rankings: #2 in Teen Fiction [15/10/09] #7 in Teen Fiction [15/10/29] #6 in Teen Fiction [15/10/31] #9 in Teen Fiction [15/10/01] #2 in Teen Fiction [15/11/03] #1 in Teen Fiction [15/11/11] #1 in Teen Fiction [15/11/20] #10 in Teen Fiction [16/01/20] -- Cover made by the amazing @hertypos
Verhale van die Oniks Labirint by miladyronel
miladyronel
  • WpView
    Reads 272
  • WpVote
    Votes 16
  • WpPart
    Parts 11
In 'n wrede wêreld waar dit die uitsondering is om tot dertig te oorleef, moet 'n jong Feë vrou die gevolge dra van haar verhouding met 'n man bo haar stand. Daphne is lief vir Brandon. Die Hertog van die Feë Hof wat woon in die Oniks Labirint is bestem om met 'n prinses van 'n ander Hof te trou om sy onderdane te red. Maar hy is lief vir Daphne, 'n Beskermer van die Hof. Feë woon ondergrond in 'n Labirint wat onder die oppervlak van die hele planet strek. Hulle is afgesny van die ware weë van die Feë - en onsterflikheid. Sal Daphne en Brandon hul liefde versaak om hul Hof te red, of brand vir verraad? 'n Nuwe verhaal in die reeks sal een keer 'n maand geplaas word.
As die Skemer toesak by Em_C_Squared
Em_C_Squared
  • WpView
    Reads 1,379
  • WpVote
    Votes 66
  • WpPart
    Parts 31
'n Versameling gedigte wat sprong uit die inspirasie van my persoonlike ervaring. ********************************* If you are reading this story on any other platform than Wattpad, you are very likely to be at risk of serious malware attacks. If you wish to read this story in its original, safe form, please go to: http://my.w.tt/UiNb/GYRssjjPJF Thank you :)