MarietjieUys's Reading List
2 قصص
Die dag toe Mike die lemoene afgelaai het بقلم MarietjieUys
MarietjieUys
  • WpView
    مقروء 53
  • WpVote
    صوت 4
  • WpPart
    فصول 1
Mike was 'n eensame man met die boorde vir geselskap. Toe sy vriende bel om hom te nooi na 'n braai, met die oog om hom aan 'n stadsnooi voor te stel, het hy nie kon voorsien hoe sake sou uitdraai nie.
Die Blokman بقلم MarietjieUys
MarietjieUys
  • WpView
    مقروء 14
  • WpVote
    صوت 1
  • WpPart
    فصول 1
Dis stemdag. En almal wag in spanning om te sien wat die blokman gaan doen. Die wêreld is oorgeneem deur robotte en mense is gereduseer tot onderdane van die tegnologie. Een man het egter voorsien wat in die toekoms kon gebeur en die nodige voorsorg getref. Die vraag is: het hy al die skuiwergate toegestop?