die band op my finger
ek kan nie wag vir die dag wat jy n ring aan my finger sit en my jou vrou maak vireweig nie . deesdae dink ek aan jou en ek raak aan my hand want ek weet eendag gaan daar n silver band op wees en ek weet dit gaan joune wees . en dan smile ek want dan kan ek elke oggend in jou arms opstaan . ek kan in die winter aande...