Afrikaans op sy beste..❤
7 stories
verlief op my beste vriend by Juannas19950123
Juannas19950123
  • WpView
    Reads 453
  • WpVote
    Votes 4
  • WpPart
    Parts 1
My naam is Eli. en ja ek is verlief op my beste vriend. Gaan dit ons vriendskap beinvloed of nie?....
Eendag by MatthewKoegelenberg
MatthewKoegelenberg
  • WpView
    Reads 1,541
  • WpVote
    Votes 41
  • WpPart
    Parts 6
Ware liefde is nie iets wat toevallig gebeur nie, en so leer Nico duur lesse deur sy hoërskool loopbaan. Nico was bang om sy lewe alleen te lewe, om nie dit met n spesiaale iemand te kan spandeer nie. Behalwe vir die vriendskap van sy 3 beste vriende, André, J.P, en Coloured was Nico n enkelling. Tot hy iemand besonders ontmoed het, en totaal, finaal verlief raak op die meisie. Anrie, n stil, oulike jong dame wat die mooiste voorkoms het, fisies en geeslik. Sy het baie geheime; en Nico is op n liefdes misie om alles uit te vind. Die was glo sy "trou vrou" en hy het alles gedoen om sy Eendag sprokiesverhaal saam haar n Vir Altyd te maak.
Tranetrekker by anniemotions
anniemotions
  • WpView
    Reads 1,529
  • WpVote
    Votes 91
  • WpPart
    Parts 7
Thalia se lewe was nog altyd, soos sy dit stel, 'n tipe 'low budget feelgood comedy.' Dag in en dag uit, in die voorportaal van haar ouers se hotel met die interessanthede van mense om haar te vermaak. Skrywer, dinker, 'n bietjie skaam en baie nuuskierig, was kosmaak haar enigste groot liefde. Dit was nou, totdat sy vir Pierre Mouton ontmoet het... Pierre met sy donker, donkerbruin oë en sy skitterwit glimlag. Pierre met sy warrelwindpersoonlikheid wat haar onderstebo waai. Pierre wat dit regkry om haar lewe skielik in 'n Tranetrekker te omskep.
Die Bakkery         by MFouriee
MFouriee
  • WpView
    Reads 1,208
  • WpVote
    Votes 47
  • WpPart
    Parts 7
Alles in 20 Hoeke was wonderlik gewees maar toe is die oom se vrou oorlede en dit het almal onglukkig gemaak. Belicia en Liam vind toe alles wat hulle sal benodig om 20 Hoeke weer te maak soos dit was. Hulle wou dit vir hulle self en vir die mense van die dorpie gedoen het. Eendag het Belicia ń brief gekry van haar boetie af en dit was toe alles weer verander het. Maar die keer was alles anderste. Wat as sy uit vind wie Liam regtig is en dat party dinge gebeplan was?
Vakansie op sy beste! by Jean-Louis00
Jean-Louis00
  • WpView
    Reads 8,829
  • WpVote
    Votes 115
  • WpPart
    Parts 14
Is die kampterrein so veilig soos wat dit lyk? En sal Jakes en Karli vir Ralph kan opspoor voor dit te laat is? Sou dit nie beter wees om eerder na 'n ander oord toe te gaan nie?
Reënboog Harte by dspider
dspider
  • WpView
    Reads 439
  • WpVote
    Votes 20
  • WpPart
    Parts 5
Jasmien verloor haar ouers in n motor ongeluk en nou is dit net sy en haar klein broer.sy en haar broer moet nou saam met haar ma se ou vriendin gaan bly. Sy gaan verskillende, nuwe en vreemde vriende ontmoet en gaan baie emosies ervaar in die reis.
Die ou huis       by MFouriee
MFouriee
  • WpView
    Reads 1,344
  • WpVote
    Votes 30
  • WpPart
    Parts 8
Wat doen die ou oom in ons straat met al die kinders se speelgoed? Ek en my beste vriendin, Riley is besig om te probeer uit vind. Een van ons kan iets oor kom en die ander een kan dalk nie alles hanteer nie. Ou vriende kan uit nêrens opdaag en dalk die lewe moeiliker of makliker maak. Die ou oom in die straat het better planne en wat van nog geheime lanks die pad. Alles was bedoel vir 'n spesiale rede.