Meisie met die GTI
Chardonnay is n 18 jaarige meisie van Parys in die Vrystaat (Suid-Afrika). Sy was van kleins af nie n normale meisie nie. Barbie poppe en makeup tassies het dit nie vir haar gedoen nie. Haar kamer mure was gevul met rakke en rakke vol model karre. Toe sy 18 word het haar ouers haar veras met n Volkswagen Golf GTI. Die...