Afrikaanse boeke
3 story
Laat somer son بقلم visagie
visagie
  • WpView
    مقروء 2,721
  • WpVote
    صوت 134
  • WpPart
    أجزاء 15
Soné Taljaard is 'n twintig jarige, vuurige rooikop en die alewige teiken van haar tergende peetboetie. Dewald Du Toit is 'n ses en twintig jarige skaap boer, peetboetie en buurman van Soné. Wat gebeur as twee vyande agterkom dat agter die vyandskap 'n hegte band van vriendskap skuil. Is Dewald se terggees nog altyd net iets waar agter hy skuil? Sal Soné haar wraak op Dewald se streke neem?
Die moeitewerd?... (Afrikaans) بقلم CoetzeeJaun3
CoetzeeJaun3
  • WpView
    مقروء 1,298
  • WpVote
    صوت 36
  • WpPart
    أجزاء 13
Ekt nooit gedink die waarheid sal so uitdraai nie... Ek is veronderstel om beter keuses te maak en alles reg te kies. *** Kristine is n enkel ma wat haar hele lewe geglo het sy weet wie haar enigste dogter, Kristie se pa is. Maar hoe hanteer jy dit as alles n onverwagse draai vat en jy staar in die oe van die waarheid? Hoe verduidelik jy?
Eendag بقلم MatthewKoegelenberg
MatthewKoegelenberg
  • WpView
    مقروء 1,544
  • WpVote
    صوت 41
  • WpPart
    أجزاء 6
Ware liefde is nie iets wat toevallig gebeur nie, en so leer Nico duur lesse deur sy hoërskool loopbaan. Nico was bang om sy lewe alleen te lewe, om nie dit met n spesiaale iemand te kan spandeer nie. Behalwe vir die vriendskap van sy 3 beste vriende, André, J.P, en Coloured was Nico n enkelling. Tot hy iemand besonders ontmoed het, en totaal, finaal verlief raak op die meisie. Anrie, n stil, oulike jong dame wat die mooiste voorkoms het, fisies en geeslik. Sy het baie geheime; en Nico is op n liefdes misie om alles uit te vind. Die was glo sy "trou vrou" en hy het alles gedoen om sy Eendag sprokiesverhaal saam haar n Vir Altyd te maak.