Laat somer son
Soné Taljaard is 'n twintig jarige, vuurige rooikop en die alewige teiken van haar tergende peetboetie. Dewald Du Toit is 'n ses en twintig jarige skaap boer, peetboetie en buurman van Soné. Wat gebeur as twee vyande agterkom dat agter die vyandskap 'n hegte band van vriendskap skuil. Is Dewald se terggees nog altyd n...