Afrikaans
31 stories
Die Bakstene van my Lewenspad by Swirl3r
Swirl3r
  • WpView
    Reads 784
  • WpVote
    Votes 40
  • WpPart
    Parts 15
Gedigte is my uitlaatklep. Ek verwerk die emosies en strawwe slae van my lewe deur woorde. Saam met die ink van my pen loop die struwelinge in my siel uit. Ek hoop ek skryf nooit genoeg gedigte vir 'n bundel nie - want elke gedig is 'n bewysstuk van smart en swaarkry. Kyk maar na my gedigte: miskien vind jy aanklank by een of verligting dat jy nie die enigste een is nie. Jy kan gerus my uitvra oor 'n gedig indien dit jou aandag trek. Party van my gedigte is goed, party minder so - maar elkeen is persoonlik; elkeen het sy eie oorsprong. Daarom vra ek vir respek. Die verskil tussen konstruktiewe kritiek en afbrekende beledigings is jou woordkeuse en stemtoon (as jy dink stemtoon kan nie in geskrewe taal opgemerk word nie, moet jy gedigte lees: jy sal klank hoor in die stille woorde). Op daardie noot: geniet. (In case you didn't understand a word I wrote at all: this book's language is Afrikaans, a beautiful mixture of words weaved together in South Africa from all sorts of language origins.)
Hoekom. ((Afrikaans))//COMPLETED✔ by CoetzeeJaun3
CoetzeeJaun3
  • WpView
    Reads 3,389
  • WpVote
    Votes 98
  • WpPart
    Parts 26
Elaine is a bekende musikant en selfs a ma van twee. Maar buitens dit is sy selfs geskei. Sy staan sterk en gaan goed aan, maar wat gaan sy doen as sy besef dat sy dalk net weer terug verlief geval het op die pa van haar kinders. Mag Lukas dalk dieselfde voel of gaan hy maar aangaan met wie en wat hy is? vind uit en geniet.
Mamma Mia (in Afrikaans)//✔ by CoetzeeJaun3
CoetzeeJaun3
  • WpView
    Reads 1,623
  • WpVote
    Votes 57
  • WpPart
    Parts 21
Sophie trou binnekort maar weet nogsteeds nie wie de duiwel haar pa is nie. Sy spoor haar ma, Donna se ou dagboek op en vind egter uit dat sy dalk drie moontlike pas het. Dus, nooi sy hulle al drie uit na haar troue en hoop dat sy tessun hulle al drie sal kan uitmaak wie haar biologiese pa is. Maar gou val sy in haar eie slag gat en besef, "as jy vereers verby Donna gaan, is daar geen terug vat." P.s Daar is geen gesing betrokke. Dis my eie skryfstuk met meer idees en planne wat so n klein bietjie verskil van die vliek.
Die meisie met die stem by CoetzeeJaun3
CoetzeeJaun3
  • WpView
    Reads 2,700
  • WpVote
    Votes 90
  • WpPart
    Parts 19
Sy was geboelie maar nooit gebreuk... Caitlyn is in Matriek maar het die mooiste stem wat niemand van weet nie. Sy word nie juis raak gesien by die skool nie maar as daar een groep is wat haar by kom is dit, The Cats. Die klomp meisies boelie haar met geen einde. Die hoofseun, Dewald het een dag af gekom op n gesing kamer waar hy min van geweet het dat Caitlynn haarself toe gesluit het. Nou is hy opsoek na die meisie met die stem. Buitens al die skool drama by die skool, is haar ma, Katherine net so mooi sanger. Sy is n Engelse onderwyser wat groot gewoord het in Britanje so haar Afrikaans is maar nie so baie standaard nie. Caitlyn se pa en Katherine se eks man is die skoolhoof. Hy vind homself vas getrap in sy vorige skoene oppad om weer verlief te raak
Die mense agter die deur by MarynaSteyn
MarynaSteyn
  • WpView
    Reads 711
  • WpVote
    Votes 23
  • WpPart
    Parts 1
Soms, in die hitte van die oomblik, sê mense dinge wat hulle nie bedoel nie. Dit bring skeiding en vervreem geliefdes. Dikwels is die skade te groot om ongedaan te maak. Net so leer Isabel dat sy haar verhouding met Markus geskaad het en niks ooit weer dieselfde sal wees nie. Wat die toekoms nou inhou weet nie een van hulle nie.
Afrikaans expo short stories by Lisa-MarieLouw
Lisa-MarieLouw
  • WpView
    Reads 14,406
  • WpVote
    Votes 55
  • WpPart
    Parts 2
These are two stories that I wrote for an Afrikaans writing competition. The first is about a true Cyber-teen, and the second about someone who struggles to listen to other's advice for him. I might add more with every annual competition. If the story has not yet been translated into English just wait a few weeks for me to post the translated version.
monsters onder my bed by missysparkels
missysparkels
  • WpView
    Reads 179
  • WpVote
    Votes 0
  • WpPart
    Parts 1
Hierdie is deel een van my boek, "monsters onder my bed". Dit is metafories geskry so hou dit in gedagte. Ons almal dra een of ander monster saam met ons....Die vraag is; Hoekom soek ons hulle onder die bed as hulle in ons ligaam woon en ons hulle voer met ons siel?
DAGBOEK VAN VERWYD. by RickTimms
RickTimms
  • WpView
    Reads 782
  • WpVote
    Votes 43
  • WpPart
    Parts 16
Riaan en Robert Gerber is twee tiepiese geesdriftig en voorbeeldige tieners van die laat tagtigs. Hulle is mekaar Se beste vriend. Wanneer tragedie onverwags toeslaan, neem die lewe egter n onbeplande en veelysende wending. Die storie is geinspereer deur persoonlike herinneringe en gebeure uit my skool dae. Dit is n fiksie verhaal, maar wel ter nagedagtenis aan twee skool maats wat te vroeg van ons weg geneem is Ek is nie n skrywer nie en die skryf styl, kennis en vernuf is geen sins van noemenswaardige gehalte nie. Dit is ook nie verfyn of deur enige kennis draende skrywers ge edit nie. Dit is net n storie van my wat ek graag deel en met dit in gedagte sal kritiek van konstruktiwe aard waardeer word. Hoewel die storie aanvanklik met rugby bemoei, is dit egter nie die kern daarvan nie. Die lyn loop n dieper familie en romanse rigting. So vir anti sport mense, moet nie deur die eerste hoofstuk af geskrik word nie.
Kortverhale by OneFailure
OneFailure
  • WpView
    Reads 219
  • WpVote
    Votes 12
  • WpPart
    Parts 5
'n Versameling kortverhale in die trant van ' Lag met 'n traan', maar tog soms koddig snaaks!
Gedigte by OneFailure
OneFailure
  • WpView
    Reads 451
  • WpVote
    Votes 23
  • WpPart
    Parts 9
'n Versameling gedigte oor alledaagse gebeurtenisse in mense se lewens uit 'n ander hoek gesien.