RickTimms's Reading List
8 stories
Liefde Maak Seer!  by Jay1997D
Jay1997D
  • WpView
    Reads 8,159
  • WpVote
    Votes 306
  • WpPart
    Parts 81
'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam" "Gee jy om as ek saam jou skool toe stap?". Ek kan amper nie 'n word uit kry nie, ek is skoon spraakloos. Fokus Jasari is nie te se hy het jou nou op 'n date uitgevra nie"
News & Updates by Wattpad
Wattpad
  • WpView
    Reads 57,303,754
  • WpVote
    Votes 412,664
  • WpPart
    Parts 90
Stay connected to all things Wattpad by adding this story to your library. We will be posting announcements, updates, and much more!
Hoekom. ((Afrikaans))//COMPLETED✔ by CoetzeeJaun3
CoetzeeJaun3
  • WpView
    Reads 3,388
  • WpVote
    Votes 98
  • WpPart
    Parts 26
Elaine is a bekende musikant en selfs a ma van twee. Maar buitens dit is sy selfs geskei. Sy staan sterk en gaan goed aan, maar wat gaan sy doen as sy besef dat sy dalk net weer terug verlief geval het op die pa van haar kinders. Mag Lukas dalk dieselfde voel of gaan hy maar aangaan met wie en wat hy is? vind uit en geniet.
Gedigte by BiancaBlignaut007
BiancaBlignaut007
  • WpView
    Reads 49
  • WpVote
    Votes 6
  • WpPart
    Parts 5
Hierdie is n versameling gedigte wat ek geskryf het toe ek nog jonk was. Daar sal ook sekerlik een of twee wees wat in engels is. Hopenlik is daar iets vir almal om te geniet.
Beloftes Maak Skuld by BiancaBlignaut007
BiancaBlignaut007
  • WpView
    Reads 95
  • WpVote
    Votes 5
  • WpPart
    Parts 4
Lank terug toe tye vol geweld en dood was. Het een klein armoedige famielie wat honger pyne te goed geken het. 'n belofde gemaak. Vir geslagte was die belofte oorgedra. Behalwe die laste geslag. Tyd is teen Linda, die generasies voor haar is ook teen haar. Die wêreld se gewig is op haar skouers al weet sy nie eens van 'n armoedige moeder wat gevrees het vir haar honger kindertjies nie, 'n moedertjie wat enige iets sou belowe net sodat haar geliefdes kon oorleef nie.
Christian's Surprise for Ana(Completed) by Nadinevdm1984
Nadinevdm1984
  • WpView
    Reads 2,512
  • WpVote
    Votes 62
  • WpPart
    Parts 1
Christian and the kids are working on making Ana's birthday special. Read for more. Note it is a short story.
Die Laaste Maal by MarynaSteyn
MarynaSteyn
  • WpView
    Reads 62
  • WpVote
    Votes 2
  • WpPart
    Parts 1
Niemand weet wanneer hy of sy tot sterwe gaan kom nie, maar met die verloop van tyd word daar aanvaar dat, soos ons ouer word, ons ook nader aan ons dood kom. Wanneer 'n man besef dat sy einde naby is, begin hy terug dink oor sy lewe. Almal aanvaar dat mense soms kan voel dis "hulle tyd", maar besef 'n mens ooit dat die volgende oomblik miskien jou laaste kan wees? Hierdie verhaal beloof om die leser te laat nadink oor sy eie bestaan.
DAGBOEK VAN VERWYD. by RickTimms
RickTimms
  • WpView
    Reads 782
  • WpVote
    Votes 43
  • WpPart
    Parts 16
Riaan en Robert Gerber is twee tiepiese geesdriftig en voorbeeldige tieners van die laat tagtigs. Hulle is mekaar Se beste vriend. Wanneer tragedie onverwags toeslaan, neem die lewe egter n onbeplande en veelysende wending. Die storie is geinspereer deur persoonlike herinneringe en gebeure uit my skool dae. Dit is n fiksie verhaal, maar wel ter nagedagtenis aan twee skool maats wat te vroeg van ons weg geneem is Ek is nie n skrywer nie en die skryf styl, kennis en vernuf is geen sins van noemenswaardige gehalte nie. Dit is ook nie verfyn of deur enige kennis draende skrywers ge edit nie. Dit is net n storie van my wat ek graag deel en met dit in gedagte sal kritiek van konstruktiwe aard waardeer word. Hoewel die storie aanvanklik met rugby bemoei, is dit egter nie die kern daarvan nie. Die lyn loop n dieper familie en romanse rigting. So vir anti sport mense, moet nie deur die eerste hoofstuk af geskrik word nie.