Eldebra's Reading List
2 stories
Die Man Met Die Donker Grys Oë by EsMari802
EsMari802
  • WpView
    Reads 26
  • WpVote
    Votes 0
  • WpPart
    Parts 1
My lyf raak koud en my hart klop in my ore. Ek kyk op, my blik vasgevang in díe van Die Man Met Die Donker Grys Oë Januarie 2013 Afrikaanse Huistsaal Gr12 Taak 2: Opstel
Suiderkruis in Australië (Voltooi) by An-Mari
An-Mari
  • WpView
    Reads 3,322
  • WpVote
    Votes 186
  • WpPart
    Parts 26
My debuut-roman op Wattpad!!! Wanneer Elsjé by haar sussie, Nelda, en dié se man, Scott, in die Australiese Outback gaan kuier, is dit om twee redes: Dat sy vir Nelda in die laaste maand van haar swangerskap kan bystaan en dat sy haar roman kan voltooi. Hopelik inspireer die ongerepte Australiese landskap haar genoeg om van haar skrywersblok ontslae te raak. Waarop Elsjé nie reken nie, is dat die held van haar storieboek, soos 'n skim vanuit die rooi Australiese stof te voorskyn kom- op sy wit perd en al! Wanneer Elsjé egter van nader met die skim kennis maak, besef sy dat hy en haar sprokiesheld innerlik, sowel as uiterlik hemelsbreed verskil. Die sprokiesheld wat sy in haar gedagtes gebou het, verkrummel en daarvoor sal sy vir ewig vir Blake kwalik neem. Die vonke spat dus behoorlik tussen die twee. Sal Elsjé uiteindelik die inspirasie vind om haar roman te voltooi of sal sy onverrigte sake moet terugkeer Suid-Afrika toe, met 'n half-voltooide roman en 'n held met 'n "onrealistiese karakter", soos Blake haar al te duidelik ingelig het?