sheridon072's Reading List
11 stories
Mamma Mia (in Afrikaans)//✔ by CoetzeeJaun3
CoetzeeJaun3
  • WpView
    Reads 1,623
  • WpVote
    Votes 57
  • WpPart
    Parts 21
Sophie trou binnekort maar weet nogsteeds nie wie de duiwel haar pa is nie. Sy spoor haar ma, Donna se ou dagboek op en vind egter uit dat sy dalk drie moontlike pas het. Dus, nooi sy hulle al drie uit na haar troue en hoop dat sy tessun hulle al drie sal kan uitmaak wie haar biologiese pa is. Maar gou val sy in haar eie slag gat en besef, "as jy vereers verby Donna gaan, is daar geen terug vat." P.s Daar is geen gesing betrokke. Dis my eie skryfstuk met meer idees en planne wat so n klein bietjie verskil van die vliek.
Vakansie Romantics by MSmittie
MSmittie
  • WpView
    Reads 1,755
  • WpVote
    Votes 76
  • WpPart
    Parts 24
"Wynand, Dricus of Jano?" Maklik. Ons wen n kompetisie en bly 4 maande by daardie oord. Met unlimited hoeveelheid mense wat saam ons mag bly, moes ma nou regtig vir HULLE genooi het?! Met die Mnr en Mej Mokoriba-kompetisie kom ek vêr, maar dis een kompetisie, en ek was nie bereid vir nog een nie, VERAL nie HOM as 'n prys nie. [Published: 11/06/2018 ] [Highest rank: #1 Afrikaans 11/07/2018 #1 Romance 19/07/2018 #2 Teenfiction 19/07/2018]
Laat somer son by visagie
visagie
  • WpView
    Reads 2,713
  • WpVote
    Votes 134
  • WpPart
    Parts 15
Soné Taljaard is 'n twintig jarige, vuurige rooikop en die alewige teiken van haar tergende peetboetie. Dewald Du Toit is 'n ses en twintig jarige skaap boer, peetboetie en buurman van Soné. Wat gebeur as twee vyande agterkom dat agter die vyandskap 'n hegte band van vriendskap skuil. Is Dewald se terggees nog altyd net iets waar agter hy skuil? Sal Soné haar wraak op Dewald se streke neem?
Vakansie op sy beste! by Jean-Louis00
Jean-Louis00
  • WpView
    Reads 8,829
  • WpVote
    Votes 115
  • WpPart
    Parts 14
Is die kampterrein so veilig soos wat dit lyk? En sal Jakes en Karli vir Ralph kan opspoor voor dit te laat is? Sou dit nie beter wees om eerder na 'n ander oord toe te gaan nie?
Vir liefde (Afrikaans) by CoetzeeJaun3
CoetzeeJaun3
  • WpView
    Reads 1,409
  • WpVote
    Votes 93
  • WpPart
    Parts 18
My eerste eie musical op wattpad Bekende liedjies *** Die groot troue is die naweek. Hoe gaan Gerhard vir Nadine vra om sy metgesel te wees. Hulle is dan geskei en dis reeds hul dogter wat trou. Maar daar is so baie spyt tessun hulle.
Meisie met die GTI  by CharneTheWriter
CharneTheWriter
  • WpView
    Reads 2,629
  • WpVote
    Votes 115
  • WpPart
    Parts 15
Chardonnay is n 18 jaarige meisie van Parys in die Vrystaat (Suid-Afrika). Sy was van kleins af nie n normale meisie nie. Barbie poppe en makeup tassies het dit nie vir haar gedoen nie. Haar kamer mure was gevul met rakke en rakke vol model karre. Toe sy 18 word het haar ouers haar veras met n Volkswagen Golf GTI. Die kar was haar alles, haar trots. Sy was populer op skool maar toe sy die GTI het was sy die middelpunt van die hoof seun se aandag. Was dit die kar of iets anders? Hoe gaan Chardonnay die nuwe aandag hanteer. Verander haar lewe vir beter ?
Suiderkruis in Australië (Voltooi) by An-Mari
An-Mari
  • WpView
    Reads 3,321
  • WpVote
    Votes 186
  • WpPart
    Parts 26
My debuut-roman op Wattpad!!! Wanneer Elsjé by haar sussie, Nelda, en dié se man, Scott, in die Australiese Outback gaan kuier, is dit om twee redes: Dat sy vir Nelda in die laaste maand van haar swangerskap kan bystaan en dat sy haar roman kan voltooi. Hopelik inspireer die ongerepte Australiese landskap haar genoeg om van haar skrywersblok ontslae te raak. Waarop Elsjé nie reken nie, is dat die held van haar storieboek, soos 'n skim vanuit die rooi Australiese stof te voorskyn kom- op sy wit perd en al! Wanneer Elsjé egter van nader met die skim kennis maak, besef sy dat hy en haar sprokiesheld innerlik, sowel as uiterlik hemelsbreed verskil. Die sprokiesheld wat sy in haar gedagtes gebou het, verkrummel en daarvoor sal sy vir ewig vir Blake kwalik neem. Die vonke spat dus behoorlik tussen die twee. Sal Elsjé uiteindelik die inspirasie vind om haar roman te voltooi of sal sy onverrigte sake moet terugkeer Suid-Afrika toe, met 'n half-voltooide roman en 'n held met 'n "onrealistiese karakter", soos Blake haar al te duidelik ingelig het?
Eendag by MatthewKoegelenberg
MatthewKoegelenberg
  • WpView
    Reads 1,541
  • WpVote
    Votes 41
  • WpPart
    Parts 6
Ware liefde is nie iets wat toevallig gebeur nie, en so leer Nico duur lesse deur sy hoërskool loopbaan. Nico was bang om sy lewe alleen te lewe, om nie dit met n spesiaale iemand te kan spandeer nie. Behalwe vir die vriendskap van sy 3 beste vriende, André, J.P, en Coloured was Nico n enkelling. Tot hy iemand besonders ontmoed het, en totaal, finaal verlief raak op die meisie. Anrie, n stil, oulike jong dame wat die mooiste voorkoms het, fisies en geeslik. Sy het baie geheime; en Nico is op n liefdes misie om alles uit te vind. Die was glo sy "trou vrou" en hy het alles gedoen om sy Eendag sprokiesverhaal saam haar n Vir Altyd te maak.
Die Italiaanse Vrou / ON HOLD by CoetzeeJaun3
CoetzeeJaun3
  • WpView
    Reads 1,548
  • WpVote
    Votes 33
  • WpPart
    Parts 18
Net toe Nico dink dat alle vrouens dieselde is, ontmoet hy n italiaanse model wat moes vlug van Italia af, omdat die waarheid van haar lewe uit gekom het. Sy speel n goeie moeder karakter vir sy kinders en wil graag n kind van haar eie hê. Sal n Suid-Afrikaanse besigheidsman dit reg kry om te maak dat n Italiaanse model verlief kan raak op hom? A/N: Dis Afrikaans, Engels en n paar spreke in Italiaans, maar daar word verduidelik wat hulle sê.
Aribella en die Hertog by mamba44
mamba44
  • WpView
    Reads 2,314
  • WpVote
    Votes 67
  • WpPart
    Parts 18
Ouma Juanita en Oupa Migel Montero oud prokureur vir die Hertog Christopher Antonio Renardo Garcia d'Avila. Migel en Juanita het hulle in Suid-Afrika gevestig na hulle seun Victor as uitvoerende bestuurder in Suid-Afrika begin werk het vir die Hertog se in-en-uitvoerbesigheid en het drie kleindogters. Die blonde Victoria wat getroud is met die hertog se een kleinseun Antonio, die blonde model Marna wat haar jonger suster Aribella se engelse kêrel James Hilton afvry tydens 'n naweek by hulle ouma-hulle en die koperrooikop Aribella of te wel Ari soos meeste mense haar noem is 'n gekwalifiseerde motorfietswertuigkundige vir 'n bekende renbaan in Suid-Afrika. Sy het James leerken toe Victoria het die familie genooi vir 'n welverdiende vakansie in Avila om die nuutste toevoeging tot die familie, klein Tonio te kom ontmoet. Ari sou nie saam gegaan het nie, sy voel egter seergemaak oor James en Marna se agterbaksheid al wys sy niks van haar gevoelens nie. Sy besluit sy wil hom egter nie heeldag sien by die werk nie en bedank om saam met haar familie by Victoria te gaan kuier. Natuurlik is daar 'n probleem tussen die wilde Aribella en die oudste d'Avila kleinseun Romero en dis eintlik waaroor die storie gaan