Lily3860's Reading List
29 stories
Liefde is vir die voëls by Meelkamperd
Meelkamperd
  • WpView
    Reads 370
  • WpVote
    Votes 30
  • WpPart
    Parts 6
hierdie volgende storie handel oor 'n meisie wat smoor verlief is op 'n ou en kon omtrent niks daaraan doen nie . En op het 'n dag het die ou uiteindelik die meisie raak gesien en het besef hy kry gevoelens vir haar . Die meisie was 'n jaar ouer as die seun , Sy was 13 en hy 12. hy graad 6 , sy graad 7 , maar nie eers ouderdom kon hulle liefde vir mekaar skei nie . Sy het haar Romeo gevind en hy sy Juliet .. Die storie begin so x
Rosendallers boek1 Rosendal se Parmant by mamba44
mamba44
  • WpView
    Reads 3,095
  • WpVote
    Votes 111
  • WpPart
    Parts 13
Bernice le Clerq- Rooikop, parmant het op 'n plaas net buite Rosendal groot geword, maar is nou onderwyser by'n gesogte meisiesskool in Ficksburg so 43 km vanaf Rosendal, waar sy kuns en Afrikaans gee. Dan kry sy die pos op Rosendal en besluit om haar ma haar sin te gee en tog terug te kom Rosendal toe, min wetende dat haar ou buurman oom Jaap(0nnutsige ou man) se seun Karel en haar hoërskool crush ook terug is van die vloot nadat hy sy been verloor het en beoog om sy oupa voortaan op die plaas te help.
Net 'n by KayHorse
KayHorse
  • WpView
    Reads 18
  • WpVote
    Votes 5
  • WpPart
    Parts 1
An AFRIKAANS poem of thanks to a teacher...
Liefdesskim by natalyjordan
natalyjordan
  • WpView
    Reads 266
  • WpVote
    Votes 13
  • WpPart
    Parts 3
Die eerste vryevers in Afrikaans, gee asb julle kritiek en raad waar ek kan verbeter:
Nag Skof  by MSmittie
MSmittie
  • WpView
    Reads 125
  • WpVote
    Votes 10
  • WpPart
    Parts 5
Highest Ranking: #1 in Short Story [08/06/2018] #3 in Short Story [09/06/2018] #1 Teresa en haar vriendin kom in die moeilikheid oor die irriterende laar-kommer wat baie flirtisties met haar is en haar reaksie van sy opmerkings geniet. As straf kry hulle die gevreesde nag skof waar daar talle stories is van mense wat in nag skof in gaan en nooit terug kom nie. Terwyl daar 'n brigadier of twee is wat ogies vir haar het, gaan sy die reels breek om met die liefde van haar lewe uit te stap? Met die huidige oorlog en die onverwagde aanval van die vyhand, sal almal dit op die ou einde van die dag lewndig uit maak?
My Familie by Ariesphoenix22
Ariesphoenix22
  • WpView
    Reads 992
  • WpVote
    Votes 2
  • WpPart
    Parts 1
Die Bakstene van my Lewenspad by Swirl3r
Swirl3r
  • WpView
    Reads 789
  • WpVote
    Votes 40
  • WpPart
    Parts 15
Gedigte is my uitlaatklep. Ek verwerk die emosies en strawwe slae van my lewe deur woorde. Saam met die ink van my pen loop die struwelinge in my siel uit. Ek hoop ek skryf nooit genoeg gedigte vir 'n bundel nie - want elke gedig is 'n bewysstuk van smart en swaarkry. Kyk maar na my gedigte: miskien vind jy aanklank by een of verligting dat jy nie die enigste een is nie. Jy kan gerus my uitvra oor 'n gedig indien dit jou aandag trek. Party van my gedigte is goed, party minder so - maar elkeen is persoonlik; elkeen het sy eie oorsprong. Daarom vra ek vir respek. Die verskil tussen konstruktiewe kritiek en afbrekende beledigings is jou woordkeuse en stemtoon (as jy dink stemtoon kan nie in geskrewe taal opgemerk word nie, moet jy gedigte lees: jy sal klank hoor in die stille woorde). Op daardie noot: geniet. (In case you didn't understand a word I wrote at all: this book's language is Afrikaans, a beautiful mixture of words weaved together in South Africa from all sorts of language origins.)
Weer Hoop In My Oë by CashaSteyn_
CashaSteyn_
  • WpView
    Reads 83
  • WpVote
    Votes 9
  • WpPart
    Parts 1
ń Gedig oor hoe ek weer in myself glo nadat ek deur ń moeilike tyd van my lewe in gegaan het. Die gedig is gerig aan my juffrou wat my help om weer in myself te glo.
Die Avonture van Annelien by CarliRoberts
CarliRoberts
  • WpView
    Reads 307
  • WpVote
    Votes 12
  • WpPart
    Parts 7
Het jy al ooit gehoor van 'n horror wat met 'n Happy Meal begin het? Wel, Annelien Kruger s'n het. Dit het begin met 'n onskuldige rondte van Spin The Bottle. Annelien se beste, este vriendin, Elzaan, het haar gedare om uit te vind wat daardie bloed-krullende geluide maak in haar buurman, 'n kluisenaar, se huis. En dit alles vir 'n soen van die skool se hotste, maar hotste ou, Zane. Na die nag, vind Annelien en haar 5 'vriende' hulself in 'n avontuur om die 3 monsters wat, te danke aan Keenan, ontsnap het, te vang.
As die Skemer toesak by Em_C_Squared
Em_C_Squared
  • WpView
    Reads 1,379
  • WpVote
    Votes 66
  • WpPart
    Parts 31
'n Versameling gedigte wat sprong uit die inspirasie van my persoonlike ervaring. ********************************* If you are reading this story on any other platform than Wattpad, you are very likely to be at risk of serious malware attacks. If you wish to read this story in its original, safe form, please go to: http://my.w.tt/UiNb/GYRssjjPJF Thank you :)