Select All
  • Liefde is vir die voëls
    370 30 6

    hierdie volgende storie handel oor 'n meisie wat smoor verlief is op 'n ou en kon omtrent niks daaraan doen nie . En op het 'n dag het die ou uiteindelik die meisie raak gesien en het besef hy kry gevoelens vir haar . Die meisie was 'n jaar ouer as die seun , Sy was 13 en hy 12. hy graad 6 , sy graad 7 , maar nie eers...

  • Rosendallers boek1 Rosendal se Parmant
    3K 111 13

    Bernice le Clerq- Rooikop, parmant het op 'n plaas net buite Rosendal groot geword, maar is nou onderwyser by'n gesogte meisiesskool in Ficksburg so 43 km vanaf Rosendal, waar sy kuns en Afrikaans gee. Dan kry sy die pos op Rosendal en besluit om haar ma haar sin te gee en tog terug te kom Rosendal toe, min wetende d...

    Completed   Mature
  • Net 'n
    18 5 1

    An AFRIKAANS poem of thanks to a teacher...

  • Liefdesskim
    265 13 3

    Die eerste vryevers in Afrikaans, gee asb julle kritiek en raad waar ek kan verbeter:

  • Nag Skof
    125 10 5

    Highest Ranking: #1 in Short Story [08/06/2018] #3 in Short Story [09/06/2018] #1 Teresa en haar vriendin kom in die moeilikheid oor die irriterende laar-kommer wat baie flirtisties met haar is en haar reaksie van sy opmerkings geniet. As straf kry hulle die gevreesde nag skof waar daar talle stories is van mense wat...

    Completed  
  • My Familie
    990 2 1

  • Die Bakstene van my Lewenspad
    770 40 15

    Gedigte is my uitlaatklep. Ek verwerk die emosies en strawwe slae van my lewe deur woorde. Saam met die ink van my pen loop die struwelinge in my siel uit. Ek hoop ek skryf nooit genoeg gedigte vir 'n bundel nie - want elke gedig is 'n bewysstuk van smart en swaarkry. Kyk maar na my gedigte: miskien vind jy aanklank b...

  • Weer Hoop In My Oë
    83 9 1

    ń Gedig oor hoe ek weer in myself glo nadat ek deur ń moeilike tyd van my lewe in gegaan het. Die gedig is gerig aan my juffrou wat my help om weer in myself te glo.

    Completed  
  • Die Avonture van Annelien
    307 12 7

    Het jy al ooit gehoor van 'n horror wat met 'n Happy Meal begin het? Wel, Annelien Kruger s'n het. Dit het begin met 'n onskuldige rondte van Spin The Bottle. Annelien se beste, este vriendin, Elzaan, het haar gedare om uit te vind wat daardie bloed-krullende geluide maak in haar buurman, 'n kluisenaar, se huis. En di...

  • As die Skemer toesak
    1.3K 66 31

    'n Versameling gedigte wat sprong uit die inspirasie van my persoonlike ervaring. ********************************* If you are reading this story on any other platform than Wattpad, you are very likely to be at risk of serious malware attacks. If you wish to read this story in its original, safe form, please go to: ...

    Completed  
  • Liefde Van My Lewe
    282 7 1

    Wat ek vir die liefde van my lewe wil sê.

    Completed  
  • Wolf
    86 2 1

    Landri en negentien ander meisies is almal ontvoer, maar Landri weet van beter. Sy moet 'n plan beraam om weg te kom voordat haar kaartjie getrek is. Wolf hou daarvan om sy lammertjies the eet nadat hy hulle bad, maar hy geniet dit meer wanneer hulle vreesbevange is. COVER / VOORBLAD @giovanna-jensen

  • Wat Is N Huis Sonder N Moeder?
    42 3 1

    Jackson Verloor albei sy ouers in een dag

  • Stoudgatte
    28 1 1

    THIS IS NOT ENGLISH AFRIKAANS Die stoorie is oor twee klein peste. Geniet!

    Completed  
  • Die moeitewerd?... (Afrikaans)
    1.2K 36 13

    Ekt nooit gedink die waarheid sal so uitdraai nie... Ek is veronderstel om beter keuses te maak en alles reg te kies. *** Kristine is n enkel ma wat haar hele lewe geglo het sy weet wie haar enigste dogter, Kristie se pa is. Maar hoe hanteer jy dit as alles n onverwagse draai vat en jy staar in die oe van die waarheid...

    Completed  
  • Verlore Lag
    443 16 7

    Afrikaanse ligte gedigte na badtyd

  • DAGBOEK VAN VERWYD.
    771 43 16

    Riaan en Robert Gerber is twee tiepiese geesdriftig en voorbeeldige tieners van die laat tagtigs. Hulle is mekaar Se beste vriend. Wanneer tragedie onverwags toeslaan, neem die lewe egter n onbeplande en veelysende wending. Die storie is geinspereer deur persoonlike herinneringe en gebeure uit my skool dae. Dit is n...

    Completed  
  • Meer as reën (More than rain)
    72 4 1

    Soos verskyn in Pouveer tydskrif Mei 2017. As 'n boer se dogter weet Esmari hoe belangrik reën is en daarom het sy 'n liefde daarvoor. Sy geniet alles van die reën - van die geluid wat dit maak op die sinkdak tot hoe dit almal alles nat maak, maar vandag bleik om anders te wees as net 'n gewone reëndag. Haar kêrel daa...

    Completed  
  • Beloftes Maak Skuld
    94 5 4

    Lank terug toe tye vol geweld en dood was. Het een klein armoedige famielie wat honger pyne te goed geken het. 'n belofde gemaak. Vir geslagte was die belofte oorgedra. Behalwe die laste geslag. Tyd is teen Linda, die generasies voor haar is ook teen haar. Die wêreld se gewig is op haar skouers al weet sy nie eens van...

  • Ware Liefde (Afrikaans)
    346 17 13

    Leendra en haar Ma, Anelle het nuut ingetrek in die dorp en raak vinnig tuis. Leendra se doelwit is om raak gesien te word maar voel skaam omdat haar pa nie teenwoordig in haar lewe is nie...

  • Die Taal Van My Geboorteland
    170 3 33

    'n Gedigte Bondel. Hierdie is my eerste probeerslag om oor Wattpad Afrikaans Gedigte te skryf! Hierdie is gemengde gedigte, en word geopdateer nes my ander boeke. Dit het Christelike gedigte ook!

  • Begeerte aan n engel
    206 0 21

    Frank en Rebecca verongeluk teen mekaar en eindig albei op in die hospitaal. Frank was die eerste een wat by gekom het en wou die ander drywer dadelik ontmoet om jammer te se. Dis toe hy vir Rebecca ontmoet. Deur dit word hulle vriende en hy begin haar beter leer ken. Met tyd raak hy smoor verlief op haar en sy op hom...

    Completed  
  • Die seun met die vreemde oë...
    16 2 1

    ñ Tiener verhaal , die seun met die vreemde oë. Daar is iets vreemds omtrent die seun , iets heeltemal anders , maar dis omtrent ñ raaisel om te probeer uitvind wat dit is , maar in die proses om uit te vind raak Sandra verlief , moet sy saam hom of nie.. kom ons vind uit wie die vreemde seun is en wat so snaaks is om...

  • Stukkend
    91 8 3

    Lina Coetzee is 'n tipiese stadsmeisie. Sy het haar toekoms reeds beplan; studeer, word 'n geöktoeerde rekenmeester, trou met 'n suksesvolle besigheidsman, leef 'happily ever after'. Ná 'n tragedie waarin Lina haar gesin verloor, is haar enigste opsie om by haar ouma op die platteland te gaan bly. Kan sy weer geluk...

  • Eendag
    1.5K 41 6

    Ware liefde is nie iets wat toevallig gebeur nie, en so leer Nico duur lesse deur sy hoërskool loopbaan. Nico was bang om sy lewe alleen te lewe, om nie dit met n spesiaale iemand te kan spandeer nie. Behalwe vir die vriendskap van sy 3 beste vriende, André, J.P, en Coloured was Nico n enkelling. Tot hy iemand besond...

  • Liefde vir ñ krimeneel
    169 12 6

    Bienkie word arm groot. Toe gebeur iets on verwag. Na vier jaar ontdek haar. ouers haar en sy is verlief op 'n krimineel. "Gaan sy met hom trou of nie?" is almal se vraag. Sal sy hom vergewe vir wat hy aan haar gedoe. n het of nie? Gaan sy die waarheid kan hanteer .

    Mature
  • Long and lonely life
    96 2 8

    About a girl who tried her best to let a boy fall in love with her but he never even looked her way in the meanwhile her best friend Jake is in love with her and tries to let her know how he feels she only had eyes for Micheal.

  • Vakansie op sy beste!
    8.8K 115 14

    Is die kampterrein so veilig soos wat dit lyk? En sal Jakes en Karli vir Ralph kan opspoor voor dit te laat is? Sou dit nie beter wees om eerder na 'n ander oord toe te gaan nie?

    Completed