CoetzeeJaun3
- Reads 1,549
- Votes 33
- Parts 18
Net toe Nico dink dat alle vrouens dieselde is, ontmoet hy n italiaanse model wat moes vlug van Italia af, omdat die waarheid van haar lewe uit gekom het.
Sy speel n goeie moeder karakter vir sy kinders en wil graag n kind van haar eie hê.
Sal n Suid-Afrikaanse besigheidsman dit reg kry om te maak dat n Italiaanse model verlief kan raak op hom?
A/N: Dis Afrikaans, Engels en n paar spreke in Italiaans, maar daar word verduidelik wat hulle sê.