NicoleneSteynberg's Reading List
6 stories
Roommates (REWRITING) by XthatONEchicX
XthatONEchicX
  • WpView
    Reads 159,912,007
  • WpVote
    Votes 3,012,082
  • WpPart
    Parts 36
CURRENTLY IN THE PROCESS OF BEING REWRITTEN!
Die Drie Susters (Afrikaans) by pjjcc63
pjjcc63
  • WpView
    Reads 1,192
  • WpVote
    Votes 13
  • WpPart
    Parts 1
Jare se verwondering by Marune1017
Marune1017
  • WpView
    Reads 2,077
  • WpVote
    Votes 85
  • WpPart
    Parts 15
Sewentien jaar. Dit hoe lank ek al met die gevoel binne-in my worstel. Die opwinding om na so 'n lang tyd weer hom te sien maak my opgewonde. Tot ek hom weer sien. Daardie gevoel het nog nooit weg gegaan nie, inteendeel word hy by elke oomblik grote en sterker. Wat nou? Is daar dalk 'n manier dat hy dalk dieselfde voel oor my ook?
Voels Verlief by thatpanguy
thatpanguy
  • WpView
    Reads 5,025
  • WpVote
    Votes 88
  • WpPart
    Parts 55
Jamie glo vas dat hy uiteindelik sy swaar verlede in sy tuiste land agtergelaat het, maar met die skuif na die land van vele geleenthede, besef hy net hoe moeilik dit werklik is... Ethan was nog altyd onseker, maar toe hy vir Jamie ontmoet verander als ____________________________ Lees op jou eie diskresie. Geskryf deur 'n onskuldige 12 jarige diep in Narnia met 'n ryk verbeelding van die wereld daar buite. Let wel, dit is my eerste boek en gaan geensins deur hierdie... 20 something jong man geredigeer word nie. Lekker lees J
My eie Ever After by Marune1017
Marune1017
  • WpView
    Reads 2,382
  • WpVote
    Votes 54
  • WpPart
    Parts 22
Lank lank gelede. Dis die woorde wat Ariel nie kan verdra nie. Driejariges word blootgestel aan onrealistiese monsters en daar word deur die hele verhaal deur gesoen. Dan is daar die prinsessies se figure, wie se middel vier sentimeter in omtrek is. Dan hulle boobs, nee regtig waar, dis seker hoekom die prinse se oë altyd na onder dwaal. Vir Ariel is die lewe alles behalwe 'n sprokiesverhaal. Moet nie eens daaraan dink om haar met 'n prinses te vergelyk nie! Dinge loop aanhoudend skeef en dan is haar Ever After weer op sy rug. Die dag toe sy Ermelo toe gestuur word, onder omstandigehede, verander dinge drasties. Dinge begin stadig maar seker haar oogpunt verander, en dis nie net ding nie, maar iemand.
die band op my finger by courrttney
courrttney
  • WpView
    Reads 867
  • WpVote
    Votes 25
  • WpPart
    Parts 1
ek kan nie wag vir die dag wat jy n ring aan my finger sit en my jou vrou maak vireweig nie . deesdae dink ek aan jou en ek raak aan my hand want ek weet eendag gaan daar n silver band op wees en ek weet dit gaan joune wees . en dan smile ek want dan kan ek elke oggend in jou arms opstaan . ek kan in die winter aande wakker word en stywer teen jou le . en jy sal jou arm om my sit en maak nie saak wat gaan aan in ons lewens nie ek sal weet alles is okay want ek het vir jou om my by te staan . ek sal weet ek sal nooit weer alleen wees nie want jy is net n fingerlengte weg . ek sal in die oggende opstaan voor jou en sien hoe jy nog slaap . een van jou hemde aantrek en jou surprise met breakfast en koffi want jyt n groot meeting by die werk . ek kan my arms om jou sit en se eks lief vir jou . en ek sal my finger voel en n band voel en ek sal weet ek is joune .