This is #Afrikaans
6 hikaye
Om 'n Tiener te wees tarafından Pringletjie
Pringletjie
  • WpView
    OKUNANLAR 4,460
  • WpVote
    Oylar 29
  • WpPart
    Bölümler 3
Hierdie is 'n versameling van gedigte en kortverhale wat ek geskryf het en nog gaan skryf! Dit is spesifiek vir tieners saamgestel en ek is seker dat alle tieners met sommige van die gedigte en kortverhale sal kan assosieer. Lees gerus om bietjie te ontspan en in die skoene van 'n tiener in te klim!
Jare se verwondering tarafından Marune1017
Marune1017
  • WpView
    OKUNANLAR 2,083
  • WpVote
    Oylar 85
  • WpPart
    Bölümler 15
Sewentien jaar. Dit hoe lank ek al met die gevoel binne-in my worstel. Die opwinding om na so 'n lang tyd weer hom te sien maak my opgewonde. Tot ek hom weer sien. Daardie gevoel het nog nooit weg gegaan nie, inteendeel word hy by elke oomblik grote en sterker. Wat nou? Is daar dalk 'n manier dat hy dalk dieselfde voel oor my ook?
Eendag tarafından MatthewKoegelenberg
MatthewKoegelenberg
  • WpView
    OKUNANLAR 1,547
  • WpVote
    Oylar 41
  • WpPart
    Bölümler 6
Ware liefde is nie iets wat toevallig gebeur nie, en so leer Nico duur lesse deur sy hoërskool loopbaan. Nico was bang om sy lewe alleen te lewe, om nie dit met n spesiaale iemand te kan spandeer nie. Behalwe vir die vriendskap van sy 3 beste vriende, André, J.P, en Coloured was Nico n enkelling. Tot hy iemand besonders ontmoed het, en totaal, finaal verlief raak op die meisie. Anrie, n stil, oulike jong dame wat die mooiste voorkoms het, fisies en geeslik. Sy het baie geheime; en Nico is op n liefdes misie om alles uit te vind. Die was glo sy "trou vrou" en hy het alles gedoen om sy Eendag sprokiesverhaal saam haar n Vir Altyd te maak.
Liefde Maak Seer!  tarafından Jay1997D
Jay1997D
  • WpView
    OKUNANLAR 8,280
  • WpVote
    Oylar 306
  • WpPart
    Bölümler 81
'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam" "Gee jy om as ek saam jou skool toe stap?". Ek kan amper nie 'n word uit kry nie, ek is skoon spraakloos. Fokus Jasari is nie te se hy het jou nou op 'n date uitgevra nie"
Grappe tarafından tiaantony23
tiaantony23
  • WpView
    OKUNANLAR 1,636
  • WpVote
    Oylar 16
  • WpPart
    Bölümler 5
Afrikaanse Grappies
Learning for you tarafından NadiaStrydom
NadiaStrydom
  • WpView
    OKUNANLAR 16,525
  • WpVote
    Oylar 1,070
  • WpPart
    Bölümler 2
(Editing) (Complete) Tarina is a Afrikaans speaking girl working in America, she meets Kane who is a professional bull rider. He heard her talk Afrikaans and now he wants to learn it as well, but for what purpose? Please note that there is Afrikaans in a few places in the story but I'll do my best to translate or repeat what was said in English. Cover by @Denetjie © 2016 Nadia Strydom All Rights reserved
+14 tane daha