EngelaPretorius1's Reading List
2 stories
Van Hart en Land by LuzaanIsWriting
LuzaanIsWriting
  • WpView
    Reads 128
  • WpVote
    Votes 5
  • WpPart
    Parts 1
Nog 'n tydperk in Katinka se lewe, haar eie stukkie verdwaal plek, haar hart se punt. Alhoewel sy van die plaas lewe in Noord Wes af weg gesleep was, het sy die beste van die Wes Kus gemaak en haar lewe aan gepas. Wanneer haar ouers haar vertel van 'n vakansie terug in Noord Wes oor Desember, klop haar hart net effe vinniger. Terug na twaalf lange jare by die plek waar haar liefde met plaas lewe begin het, is sy vasbeslote om die beste van haar trippie te maak. Of is dit, dat die trippie, die beste van haar gaan maak....
Donker Is Die Nag by StellaBlanche
StellaBlanche
  • WpView
    Reads 570
  • WpVote
    Votes 15
  • WpPart
    Parts 7
Simone se enigste fokus vir haar matriek jaar is om goeie punte te kry, haar pleeg ouer en sy grillerige vriende so ver as moontlik te vermy en genoeg geld by die restaurant te maak vir haar vliegkaartjie Ierland toe en nooit weer terug te kyk na haar bitterlike onaangename lewe nie. Wat sy nooit in berekening gebring het nie, was die skool se nuwe agsteman en op die oog af, hartebreker. Lukas is alles wat moeilik voorspel, toegedraai in een baie aantreklike voorkoms. Maak nie saak hoe hard sy probeer nie, die simpel kind wil haar nie uitlos nie en met tyd, wil sy om een of ander misterieuse rede ook nie hê hy moet haar uitlos nie. Die een absolute reël in Simone se lewe is om nooit vriende te maak nie, nooit enigiemand te naby toe laat nie. Vriende wil kom kuier by jou, vriende vra vrae en vriende kan die oorsaak wees van onmenslike fisiese pyn as Ray dit moet uitvind. Simone weet dit, en tog kan sy wegbly van Lukas af. Sy is soos 'n mot naby kerslig. Hoe sal Lukas reageer as hy die waarheid uitvind? Wat gaan Ray doen as hy uitvind sy is besig om geld te spaar om weg te vlug van hom af en dat sy Lukas in haar lewe toegelaat het?