Select All
  • Die mense agter die deur
    709 23 1

    Soms, in die hitte van die oomblik, sê mense dinge wat hulle nie bedoel nie. Dit bring skeiding en vervreem geliefdes. Dikwels is die skade te groot om ongedaan te maak. Net so leer Isabel dat sy haar verhouding met Markus geskaad het en niks ooit weer dieselfde sal wees nie. Wat die toekoms nou inhou weet nie een van...

    Completed