Afrikaans
54 stories
Die Ballerina en die Mechanic by FaithVickyEvans
FaithVickyEvans
  • WpView
    Reads 992
  • WpVote
    Votes 25
  • WpPart
    Parts 1
Wat het n ballerina en n motorwerktuigkundige in gemeen? Kan twee mense uit twee verskillende wêrelde en agtergrond mekaar tog perfek aanvul? Vind self uit wat gebeur wanneer familie drama en onbeplande gebeure Talita en Regard se lewe op hulle koppe draai.
Jy lyk net soos sy... by Christelle290
Christelle290
  • WpView
    Reads 121
  • WpVote
    Votes 8
  • WpPart
    Parts 1
Dis 'n storie oor 'n meisie wie se ma haar alleen gelos het met 'n pa wat haar mishandel en gebruik. Sy kan met niemand praat nie, want sy ken niemand nie... Sy probeer al lank om weg te kom, sal sy dit reg kry??
'n Tango by KapteinTCP
KapteinTCP
  • WpView
    Reads 11
  • WpVote
    Votes 0
  • WpPart
    Parts 1
Bella by BelindaSteenkamp
BelindaSteenkamp
  • WpView
    Reads 363
  • WpVote
    Votes 6
  • WpPart
    Parts 1
Bella is 'n jong vrou, wie se familie haar ure se plesier verskaf met al hul streke. Deel saam met haar in hul lief en leed.
Kwasi Kwaki haal diep asem en begin sing ('n kunssprokie) by KapteinTCP
KapteinTCP
  • WpView
    Reads 16
  • WpVote
    Votes 1
  • WpPart
    Parts 1
Gouelokkies word Katvoet ('n parodie) by KapteinTCP
KapteinTCP
  • WpView
    Reads 56
  • WpVote
    Votes 0
  • WpPart
    Parts 1
Groen       by MFouriee
MFouriee
  • WpView
    Reads 4,058
  • WpVote
    Votes 154
  • WpPart
    Parts 21
Hoe hanteer jy iets wat jy nie weet hoe dit werk nie? Wat as daar iets uit my kas kom en my drome wil kom waar maak ! Ek en my beste vriend gaan als saam doen en mekaar help maar wat van Chantel wat uit my kas uit kom? En my broer wat als probeer uitvind? Lees en vind uit wat gaan gebeur.
Emma by LuzelleB
LuzelleB
  • WpView
    Reads 1,882
  • WpVote
    Votes 48
  • WpPart
    Parts 11
Emma kan nie langer in Suid Afrika bly nie sy moet weg kom van Herman & al sy leuns! Haar pa besluit om haar op 'n toer deur Europa te stuur! Wat staan haar te doen wanneer die man wat sy nooit kon verdra nie langs haar op die vliegtuig sit & haar inlig haar Pa het hom gevra om seker te maar sy kom niks oor nie! Gaan sy Gideon se lewe vir hom hel maak & wat wag alles op hulle daar in die verte? Geen van die fotos is my eiendom nie!
Die Bakkery         by MFouriee
MFouriee
  • WpView
    Reads 1,212
  • WpVote
    Votes 47
  • WpPart
    Parts 7
Alles in 20 Hoeke was wonderlik gewees maar toe is die oom se vrou oorlede en dit het almal onglukkig gemaak. Belicia en Liam vind toe alles wat hulle sal benodig om 20 Hoeke weer te maak soos dit was. Hulle wou dit vir hulle self en vir die mense van die dorpie gedoen het. Eendag het Belicia ń brief gekry van haar boetie af en dit was toe alles weer verander het. Maar die keer was alles anderste. Wat as sy uit vind wie Liam regtig is en dat party dinge gebeplan was?
Die wrak by KapteinTCP
KapteinTCP
  • WpView
    Reads 15
  • WpVote
    Votes 1
  • WpPart
    Parts 1