ZuijinBeer's Reading List
1 قصة
Eenslag بقلم AdriaanNieuwoudt
AdriaanNieuwoudt
  • WpView
    قراءات 1,013
  • WpVote
    تصويتات 57
  • WpPart
    فصول 7
Misdaad is nie toevallig nie. Rowe, inbrake, moorde; niks hiervan is toevallig nie. Bendes en dwelm-netwerke ontstaan nie uit die nut uit nie. Alles is georganiseer en agter alles sit Tiaan; die slinkse baas van 'n onsigbare kriminele organisasie wat alle misdaad bestuur. Volgens polisie-intelligensie, bestaan Tiaan nie, en sy agente sluip soos spoke in die donkerste skaduwees heen. Kan Pieter, die jong speurder, hierdie organisasie uit die donker onderwêreld van Suid-Afrika ontbloot?