Jare se verwondering
  • Reads 1,996
  • Votes 85
  • Parts 15
  • Reads 1,996
  • Votes 85
  • Parts 15
Complete, First published Feb 27, 2017
Sewentien jaar.

Dit hoe lank ek al met die gevoel binne-in my worstel. Die opwinding om na so 'n lang tyd weer hom te sien maak my opgewonde. Tot ek hom weer sien. 

Daardie gevoel het nog nooit weg gegaan nie, inteendeel word hy by elke oomblik grote en sterker.

Wat nou? Is daar dalk 'n manier dat hy dalk dieselfde voel oor my ook?
All Rights Reserved
Sign up to add Jare se verwondering to your library and receive updates
or
#6liefde
Content Guidelines
You may also like
You may also like
Slide 1 of 10
DAGBOEK VAN VERWYD. cover
Two-faced  cover
LA CHICA  EN LA PISINA  cover
frankoXsamuel cover
MONSTER cover
INOCENTES  cover
Die Groot Geheim cover
Eres Tú (+18)  cover
Apa Ada Rumah cover
Ayline Naveria Xaviera  cover

DAGBOEK VAN VERWYD.

15 parts Complete

Riaan en Robert Gerber is twee tiepiese geesdriftig en voorbeeldige tieners van die laat tagtigs. Hulle is mekaar Se beste vriend. Wanneer tragedie onverwags toeslaan, neem die lewe egter n onbeplande en veelysende wending. Die storie is geinspereer deur persoonlike herinneringe en gebeure uit my skool dae. Dit is n fiksie verhaal, maar wel ter nagedagtenis aan twee skool maats wat te vroeg van ons weg geneem is Ek is nie n skrywer nie en die skryf styl, kennis en vernuf is geen sins van noemenswaardige gehalte nie. Dit is ook nie verfyn of deur enige kennis draende skrywers ge edit nie. Dit is net n storie van my wat ek graag deel en met dit in gedagte sal kritiek van konstruktiwe aard waardeer word. Hoewel die storie aanvanklik met rugby bemoei, is dit egter nie die kern daarvan nie. Die lyn loop n dieper familie en romanse rigting. So vir anti sport mense, moet nie deur die eerste hoofstuk af geskrik word nie.