Dit is die jaar 1890, Twee jong weesmeisies Arabella van Dyk en Brie von Hogenhout van die weeshuis op Matjiesfontein word in twee gereelde huwelike gedwing. Twee broers Jorge en Abel von Kirsch van Beaufort West is in di knyp en hulle oujongnooi tannie juffrou Adrie Keet van Matjiesfontein besluit om hulle te help. Of dit van die wal af in die sloot is, is die twee meisies nie so seker van nie.All Rights Reserved