Lees die kort storie met gevoel 🌿 Dis my eerste storie so sê my as jy kan help iets verbeter. Gaan oor ń jongkêrel wat die gelukkigste lewe het en toe gebeur daar ń tragiese gebeurtenis wat sy hele lewe inmekaar in laat tuimel. Hy hou moed en sy verhouding met God bly sterk en word sterker. Help Louw Botha met sy probleme, ondersteun sy ma deur als.All Rights Reserved