Drama, intrige, misdaad, hartseer en romanse, is hoe 'n mens Linda De Lange se lewe kan beskryf. Maar Linda besef nie dat dit maar nog net die begin is nie.... Opgedra aan my sielsgenoot, Adéle. Mag ek altyd jou waardig wees.... Dankie vir wie jy is.... Dankie aan God vir my talente.All Rights Reserved