Story cover for Bonifacio by anntychng
Bonifacio
  • WpView
    Reads 10
  • WpVote
    Votes 0
  • WpPart
    Parts 1
  • WpView
    Reads 10
  • WpVote
    Votes 0
  • WpPart
    Parts 1
Complete, First published Apr 21, 2017
Written for my grandpa who passed away last Feb 15, 2017.
All Rights Reserved
Sign up to add Bonifacio to your library and receive updates
or
#8poetry
Content Guidelines
You may also like
You may also like
Slide 1 of 5
Die Bakstene van my Lewenspad cover
HY MET DIE BREI IN SY STEM cover
Mi primer amor cover
Die Waker van die Kaap cover
Hart cover

Die Bakstene van my Lewenspad

15 parts Ongoing

Gedigte is my uitlaatklep. Ek verwerk die emosies en strawwe slae van my lewe deur woorde. Saam met die ink van my pen loop die struwelinge in my siel uit. Ek hoop ek skryf nooit genoeg gedigte vir 'n bundel nie - want elke gedig is 'n bewysstuk van smart en swaarkry. Kyk maar na my gedigte: miskien vind jy aanklank by een of verligting dat jy nie die enigste een is nie. Jy kan gerus my uitvra oor 'n gedig indien dit jou aandag trek. Party van my gedigte is goed, party minder so - maar elkeen is persoonlik; elkeen het sy eie oorsprong. Daarom vra ek vir respek. Die verskil tussen konstruktiewe kritiek en afbrekende beledigings is jou woordkeuse en stemtoon (as jy dink stemtoon kan nie in geskrewe taal opgemerk word nie, moet jy gedigte lees: jy sal klank hoor in die stille woorde). Op daardie noot: geniet. (In case you didn't understand a word I wrote at all: this book's language is Afrikaans, a beautiful mixture of words weaved together in South Africa from all sorts of language origins.)