My hartjie (Afrikaans)
  • Reads 419
  • Votes 19
  • Parts 9
  • Reads 419
  • Votes 19
  • Parts 9
Complete, First published May 10, 2017
Lekker kort afrikaanse storie
***

Diane is Dana se enigste dogtertjie en is sommer vreeslik baie lief daarvoor om vriende te maak met almal. maar buitens dit ken sy nie n enkele woord oor haar pa nie.

Dis nou al tien jaar en gepraat van die duiwel dan trap jy op sy stert is dit ook tyd vir Herman om uit die tronk te kom en dinge reg te maak met sy dogtertjie.

Maar soos hulle se, die lewe is nie n sny koek wat op n goue skinkbord aangebied word nie jy moet self alles bymekaar skrap voor jy jou eie koek kan bak.

Herman en Dana is oppad om die grootste vrees van hulle lewe te beleef en Diane het n groot betrokkenheid hiermee en is so te sê op die doodspad!*

Dink jy Diane gaan die stryd wen? of haar laaste asem gee?

wel, vind uit en geniet.

moenie vergeet om te comment nie!!
All Rights Reserved
Sign up to add My hartjie (Afrikaans) to your library and receive updates
or
#4familie
Content Guidelines
You may also like
You may also like
Slide 1 of 10
My sweet cover
فاطمه واحمد cover
NA CUCE TA cover
kinders van die nag  cover
عد الي يا اخي.  cover
Nevermore Academie cover
Game zone cover
dunia lain cover
All the riches. cover
انتقال الى ハンター×ハンター cover

My sweet

5 parts Ongoing