Hierdie is 'n versameling van gedigte en kortverhale wat ek geskryf het en nog gaan skryf! Dit is spesifiek vir tieners saamgestel en ek is seker dat alle tieners met sommige van die gedigte en kortverhale sal kan assosieer. Lees gerus om bietjie te ontspan en in die skoene van 'n tiener in te klim!All Rights Reserved