Bernice le Clerq- Rooikop, parmant het op 'n plaas net buite Rosendal groot geword, maar is nou onderwyser by'n gesogte meisiesskool in Ficksburg so 43 km vanaf Rosendal, waar sy kuns en Afrikaans gee. Dan kry sy die pos op Rosendal en besluit om haar ma haar sin te gee en tog terug te kom Rosendal toe, min wetende dat haar ou buurman oom Jaap(0nnutsige ou man) se seun Karel en haar hoërskool crush ook terug is van die vloot nadat hy sy been verloor het en beoog om sy oupa voortaan op die plaas te help.