DAGBOEK VAN VERWYD.

DAGBOEK VAN VERWYD.

  • WpView
    Reads 796
  • WpVote
    Votes 43
  • WpPart
    Parts 15
WpMetadataReadComplete Sun, Sep 3, 2017
Riaan en Robert Gerber is twee tiepiese geesdriftig en voorbeeldige tieners van die laat tagtigs. Hulle is mekaar Se beste vriend. Wanneer tragedie onverwags toeslaan, neem die lewe egter n onbeplande en veelysende wending. Die storie is geinspereer deur persoonlike herinneringe en gebeure uit my skool dae. Dit is n fiksie verhaal, maar wel ter nagedagtenis aan twee skool maats wat te vroeg van ons weg geneem is Ek is nie n skrywer nie en die skryf styl, kennis en vernuf is geen sins van noemenswaardige gehalte nie. Dit is ook nie verfyn of deur enige kennis draende skrywers ge edit nie. Dit is net n storie van my wat ek graag deel en met dit in gedagte sal kritiek van konstruktiwe aard waardeer word. Hoewel die storie aanvanklik met rugby bemoei, is dit egter nie die kern daarvan nie. Die lyn loop n dieper familie en romanse rigting. So vir anti sport mense, moet nie deur die eerste hoofstuk af geskrik word nie.
All Rights Reserved
#4
life
WpChevronRight
Join the largest storytelling communityGet personalized story recommendations, save your favourites to your library, and comment and vote to grow your community.
Illustration

You may also like

  • Die Groot Geheim
  • Apa Ada Rumah
  • frankoXsamuel
  • LA CHICA  EN LA PISINA
  • INOCENTES
  • scary shadow
  • Two-faced
  • Emprisonné
  • تملگت اخي
  • Ayline Naveria Xaviera

Jenny kom agter dat die nuwe meisie, Mary, altyd alleen is en gespanne lyk. Sy besluit om uit te vind wat haar geheim is.

More details
WpActionLinkContent Guidelines