
Hierdie is n riller met opwindende drama waar n seun genoem Juria ń oneindelose tellings van lewens het en hy het n vriend gekry en daardie vriend is die enigste een wat weet van sy geheim. Ek gaan die volgende deel van hierdie boek eers op 10 September 2017 publiseerTodos los derechos reservados