Sophie trou binnekort maar weet nogsteeds nie wie de duiwel haar pa is nie. Sy spoor haar ma, Donna se ou dagboek op en vind egter uit dat sy dalk drie moontlike pas het. Dus, nooi sy hulle al drie uit na haar troue en hoop dat sy tessun hulle al drie sal kan uitmaak wie haar biologiese pa is. Maar gou val sy in haar eie slag gat en besef, "as jy vereers verby Donna gaan, is daar geen terug vat." P.s Daar is geen gesing betrokke. Dis my eie skryfstuk met meer idees en planne wat so n klein bietjie verskil van die vliek.All Rights Reserved