Luitenant Riaan Meyer is 'n rykmanskind, wat iets meer in die lewe wil bereik as om te sê hy werk vir sy ouerbroer by hulle gesogte perdeteëlery, hy is moeg om altyd in sy wonderlike broer se skaduwee te staan.. Hy gaan marines toe, hy geniet sy werk, maar na hulle span se kaptein en ook sy goeie vriend Karel sy been verloor het besluit die hele span om 'n beroepsverandering te maak na 'n jagnaweek by Karel op die plaas. Riaan die grootste bachelor onder die lot marines, word uitgeboul deur 'n 16 jarige Anrie. Anrie is 'n super slim, onnutsige, lewensligtige, 16 jarige baie baie ligte "strawberry blond" in graad 11. Haar tweelingbroer Arno en sy lei gewoonlik almal 'n lewe met hulle streke. Haar suster Bernice en hulle buurman Karel, maak ogies vir mekaar tot groot genot van die tweeling totdat Karel se ex-marine makkers kom kuier om te kom jag op die plaas en Anrie verlief raak op een van sy makkers Luitenant Riaan Meyer. Hy kom werk as perdeteler en stalmeester vir haar pa en die vonke spat behoorlik. Sy bak hom poetse, kry pakslae, word gesoen en hy mag eintlik nie aan haar vat nie want sy is minderjarig. Hierdie gaan oor hulle stryd om weg te bly van mekaar af, die love you hate you verhouding wat ontstaan en die swaarkry van so tipe verhouding.